ONDER DIE SKULDJUK UIT DIE TOEKOMS IN

Aan Die Redakteur, Beeld e-pos: briewe@beeld.com Geagte Mnr. ONDER DIE SKULDJUK UIT DIE TOEKOMS IN Ek maak graag van u uitnodiging aan jongmense gebruik, (ook die wat nog jonk van gees is), soos gestel in voorvermelde artikel van 12 Junie om met u in gesprek te tree. Ek doen dit omdat ek aan my volk se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Leon Cornelius “Sien Dit So!”

Ek sien dit so! ‘n Volk se kinders, is sy grootste bate. Kinders is immers die volk van die toekoms. As ons ons plig versuim om ons kinders reg groot te maak, en verder ons plig versuim deur toe te laat dat daar kinders is wat ondervoed is en koud kry in die koue wintersnagte, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FN daag EFF leier uit om uitlatings in die openbaar te herhaal

Front Nasionaal wil ernstige beswaar en weersin uitspreek in die uitlatings van die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Meneer Julius Malema, in die Nasionale Parlement op 18 Junie 2014. Sedert meneer Malema se toelating tot die Nasionale Parlement, na afloop van die 7 Mei verkiesing, het hy by herhaling sy totale gebrek aan respek vir […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige Staats President FW De Klerk van Hoogverraad beskuldig

Op Saterdag, 31 Mei 2014 het die Kommissie van Volksgeregtelike Ondersoek na Staatkundige Verandering in Suid-Afrika (KOGESA) se sitting in verband met die optrede van die voormalige Staatspresident, FW de Klerk, in Pretoria plaasgevind. Die dag het afgeskop met ‘n feestelike atmosfeer waartydens die Wesranders (RVB-dames en Paardekraal Verkenners) hulle nou reeds bekende tydlynkompetisie aangebied het – […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!