Regering gaan Self Beskikking met Boere Afrikaner Volksraad Bespreek

Die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad, mnr. Andries Breytenbach, het tydens ‘n mediakonferensie gesê: “Dit is nou die regte tyd om selfbeskikking te kry vir die Afrikanervolk”  Dit is al 20 jaar sedert die Afrikanervolk sy selfbeskikking verloor het. En ‘n hele geslag het al opgegroei sedertdien en daar word “daarop aangedring dat dit nou” bekom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans nou beskikbaar op Gmail!

Google het pas 13 nuwe tale op sy Gmail e-pos platform, insluitend twee van Suid-Afrika se amptelike tale, van stapel gestuur. Ingesluit in die nuwe tale is Afrikaans en Zulu. “Daar is nog steeds ‘n belangrike struikelblok wat ons moet oorkom om epos heeltemal universeel te maak: taal. Gmail is reeds beskikbaar in 58 tale, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FN gaan die Britse regering, die VN en EU versoek om Republiek van Stellaland te herstel

Front Nasionaal gaan die Britse regering, die VN en Europese Unie versoek om die status van die Republiek van Stellaland te herstel ingevolge hul strewe na selfbeskikking. FN tree op as fasiliteerder vir ‘n aantal organisasies wat selfbeskikking nastreef. Hannes Engelbrecht, FN-leier, sê dat Stellaland anders hanteer word as die grondeis rondom Ohrigstad wat deur die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!