Biscotti

Biscotti Die volmaakte brosbeskuitjie by jou koppie koffie. Lewer 16 Bereiding: 10 min. Bak: 40 min. 60 g amandelvlokkies 125 ml (½ k) suiker 30 g margarien 4 eierwitte 5 ml (1 t) vanielje-ekstrak 500 ml (2 k) meel 10 ml (2 t) bakpoeier ’n knippie sout Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BILTONG EN CHEDDARKAAS QUICHE

BILTONG EN CHEDDARKAAS QUICHE (Dankie Rista) Hoe maklik kan dit nou wees? Jy kan die quiche natuurlik optower met nog bestanddele van jou keuse BESTANDDELE: 1 x 400g-vel broskorsdeeg 100g cheddarkaas, grofgerasper 160g gesnyde beesbiltong (Klam biltong werk die beste) 2 eiers 250ml room Varsgemaalde swartpeper na smaak METODE: Verhit die oond tot 180 °C. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tirmasu-koek

Tirmasu-koek Lewer 1 koek Bereiding: 15 minute Baktyd: 30 minute Koek 500 ml (2 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier 1 ml (¼ t) koeksoda 1 ml (¼ t) sout 150 g botter of margarien 250 ml (1 k) suiker 3 eiers 1 eiergeel 7 ml (1½ t) vanieljegeursel 180 ml (¾ k) karringmelk […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sappige oondgebakte primarib

Sappige oondgebakte primarib Genoeg vir 4-5 mense (en oorskiet) Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: sowat 1½-2 uur 2,5 kg primarib sout en vars gemaalde swartpeper 80 ml (¹⁄³ k) droë Marokkaanse vleisvryfmengsel 60 ml (¼ k) olyfolie 3 middelslag-uie, in kwarte gesny 6 aartappels, geskil en in kwarte gesny 3 knoffelhuisies, geskil sap en skil van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar was ‘n stille trilling van Onafhanklikheid in Die Kaap laas week… Is ‘n Afrikaner Tuisland moontlik?

Op Saterdag, 23 Mei 2015, het verskeie uitgenooide groepe en mense wat die blanke, bruin en Khoi bevolkings verteenwoordig, ‘n vergadering bygewoon te Montagu, in die Weskaap. Die vergadering was die amptelike uitvloeisel van baie gesprekke rondom die onafhanklikheid van die Weskaap deur organiseerder en inisieerder Hein Marx. Peter Marais is as Voorsitter namens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Maklike sago poeding

Maklike sago poeding (Lorraine Weitz Brand) (by my skoonsuster Estie gekry, sy kan nie onthou waar sy die resep gekry het nie, het dit al vir jare) Lewer 4 – 6 porsies “”Dit smaak amper nes my ma se sagopoeding. As ek by hierdie mikrogolfweergawe die nostalgie aan my kinderdae op Rustenburg kan voeg van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vinnige Hoender Pastei

Vinnige Hoender Pastei Bestandele: 3 groot hoender fillets 2 fyn gekapte uie 1/2 fyn gekapte groenpeper Bietjie wit uie sop Bietjie Chicken A’la King kits mengsel 350 ml melk/room Sout & swart Peper na smaak Olyf Olie 1 pakkie Uitrol Deeg Aanwysings: Braai uie, groenpeper en gesnipperde hoender in bietjie olyf olie. Sout en swart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n paar wenke in die kombuis

‘n paar wenke in die kombuis 1. Kerse brand egalig en stadig as dit 24 uur in die yskas gele het. 2.Spek krul nie om as dit eers natgemaak word voor dit in ‘n pan gebraai word nie. 3. ‘n Stukkie brood in die pan waarin vis gebak word, sal voorkom dat die olie spat. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!