Het Kommuniste Federalisme Geheel en Al Vermoor?

Die Verenigde State van Amerika word deur baie federaliste voorgehou as ‘n voorbeeld van hoe mag na state afgewentel kan word. In die VSA is dit nie net state wat oor omvattende bevoegdhede beskik nie, maar ook distrikte en munisipaliteite. Die afgelope paar dekades is daar egter ‘n voortdurende agteruitgang van die federale stelsel in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Naspers se Verraaierskus. Vir Volk en Vaderland, Beslis ja. Skoothonde? Nee.

Dis baie waar, Naspers was nog altyd voor in die koor om die sagte kommunisme aan die Afrikaner te verkoop. En het juis geen steen onaangeroer gelaat nie, veral in die laat tagtigs en vroeë negentigs om al wat Polisie man en Soldaat in die township, wat vegtende faksies uitmekaar gehou het in die ANC se intimidasie veldtog, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VRYE BOERE- REPUBLIKEINSE KONFERENSIE

Boere-Republikeine VRYE BOERE- REPUBLIKEINSE KONFERENSIE 1. SONDAG, 2 AUGUSTUS 2015 OM 12 UUR 2. PLEK: PERSEEL 262, HAAKDOORNBOOM, PRETORIA-NOORD by Marius Harding. 3. AGENDA: 3.1. VRYHEID EN DIE HERSTEL VAN DIE BOERE-REPUBLIEKE. 3.2 BALMORAL-KONSENTRASIEKAMPKERKHOF: AANVERWANTE SAKE. 3.3. DIE STIGTING VAN SAAMSTAAN-HELPMEKAAR. 3.4 VERINNIGING VAN BOERE-REPUBLIKEINE RONDOM 10 OKTOBER EN 16 DESEMBER. 4. SAMEKOMS: Ons kom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Miljoene vir nuwe boere: Vir nuwe plase

Miljoene vir nuwe boere: Vir nuwe plase Altesaam R204 miljoen is goedgekeur om vir opkomende boere plase te koop en sulke plase te herkapitaliseer. Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het R204 miljoen goedgekeur om vir opkomende boere plase te koop en sulke plase te herkapitaliseer. Altesame 7 875 ha is landwyd bekom waardeur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die voltooide sirkel van grondbesit

Die voltooide sirkel van grondbesit Moet plaasgrond aan kleinboere toegedeel of deur groot, kapitalistiese boere benut word? Dié brandende kwessie het meer as 2 000 jaar gelede in die Romeinse Republiek gewoed, net soos vandag in Suid-Afrika. Op ’n dag so 2 140 jaar gelede was Tiberius Gracchus, ’n Romeinse politikus, van die hoofstad, Rome, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!