Goeie nuus jy kan enige plek enige tyd Na SAUK radio luister met jou selfoon

Goeie nuus jy kan enige plek enige tyd Na SAUK radio luister met jou selfoon gaan na http://streema.com/radios/play/99256 of http://tunein.com/station/?StationId=253818 7h00 soggens weeksdae Nuus- en weerberig 1h00 in die middae weeksdae Nuus 20h00 saans Aktuele program Binnekort ‘n lui lekker musiek program http://tunein.com/station/?StationId=253818
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VERLAGING IN BRANDSTOF PRYSE IN DIE VOORUITSIG

VERLAGING IN BRANDSTOF PRYSE IN DIE VOORUITSIG. JOHANNESBURG – Tenspyte van ‘n swak rand het die AA – Automobiel Assosiasie van Suid Afrika aangekondig dat motoriste die goeie nuus sal ontvang wanneer ‘n verlaging in brandstofpryse aangekondig word vamiddag. Die AA sê dat die laaste syfers toon dat ‘n verlaging van tussen 71 en 77 […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tyd vir Die Kaap, Federale Afrikaner Tuisland! Minderhede MOET saamstaan vir ons regte!

Luister na Pieter J. Marais, voormalige Kaapstad Burgermeester en Weskaap Premier, asook Hein Marx wat gesels met Dr. Carl Davis op SFM oor ‘n Federale beweging.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swartes Het Hul Eie Apartheid Geskep Saam Met Die Britse Regering in 1845

Apartheid met ‘n nuwe baadjie die ergste gruwel uit!!! ARTIKEL 1: Swart selfstandigheid is al vanaf 1845 met ons. Verwys na die Shepstone Beleid, wat die Britse regering ingestel het, sodat elke ETNIESE swart volk in Suid-Afrika apart kan lewe. Selfstandigheid sal nooit werk nie Tans is daar 11+ TRUSTLANDE, aka TUISLANDE aka Reserwes is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onluste

Onluste Betogings in Carolina het weer opgevlam die polisie is op die toneel en het die onluste-eenheid ingeroep om te kom help. 9 Betogers is al in hegtenis geneem vanoggend. Gister het die oproeriges ‘n trok uitgebrand op Chrissies meer  maar hulle het vanoggend in alle erns begin amok maak Foto – voorstelling
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slagtings teen Boervolk vir honderde jare, tot vandag toe, deur Brittanje en Inboorlinge…

Vanaand lees ek graag artikels wat ek gevind het op ‘n boervolk werf wat ek vanaand gebruik met persoonlike komplimente van die eienaar van die blad. Baie Dankie ondere andere vir Theunis en Jan vir al julle werk. Dit handel oor van die verskillende veldslae waaroor mens gewoonlik niks van geweet het nie waarvan ek ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zimbabwe: skrik wakker, julle leer nie!

  Starving Zimbabwe to seize 23 white owned farms. Now this is a particular kind of stupid… the country now facing it’s worst humanitarian food crisis in its history is now plunging the crisis to new levels. Government yesterday listed 23 white-owned commercial farms it has targeted for confiscation as government moves to take over […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!