Dr. Lets Pretorius se Nuwejaarsboodskap vir 2016 aan die Boerevolk vanuit Zonderwater

Tyd is die een entiteit in die tronk wat in oorvloed beskikbaar is en kan effektief, sinvol en skeppend aangewend word. Ek gebruik dit om te studeer, te skilder, te lees, te dig en oor die lewe en veral ook oor die bestaan en die toekoms van die Boerevolk met my seuns, Johan en Wilhelm, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Britte vlug weg uit London

Die getal mense wat hulle woonhuise verkoop en padgee uit London het in 2015 met bykans 70% gestyg teenoor die vorige jaar. Die huiseienaars raak ontslae van die duur wooneenhede in London en soek goedkoper woonplek in die naburige plattelandse gebiede. Meer inwoners van London het woonhuise gekoop buite die hoofstad as wat op enige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Haai by Jeffreysbaai

Hoewel die geraas van ‘n helikopter wat passasiers op pretvlugte langs Jeffreysbaai se kuslyn neem, vir party inwoners ‘n steurnis is, was dit te danke aan die oplettende vlieënier dat daar vinnig opgetree kon word toe hy ‘n haai in die waters opgemerk het. Meyburgh Theron, eienaar van Theron Aviations, het Sondag omstreeks 14:25 ’n bewegende “grys kruis” […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister aangekla

Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, staar twee klagtes in die gesig nadat Herman van Schalkwyk (67) van Oos-Transvaal verlede Woensdag in ‘n botsing met sy blouligkonvooi dood is. Die DA het ‘n klag by die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ingedien en die familie het ‘n klag van strafbare manslag teen Mahlobo aanhangig gemaak. Mahlobo het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Droogte dryf boer tot selfmoord

Droogte te erg vir boer, neem eie lewe Die knellende droogte in die Oos-Kaap het ‘n jong boer tot selfmoord gedryf. Krisjan Kruger (34) het vroeg Dinsdagoggend sy eie lewe geneem op die plaas, Oransay in Elliot, waar hy grootgeword het en die afgelope paar jare met Simbra-beeste, kommersiële koeie en mielies geboer het. Hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onwettige migrante besteel Frankryk

Foto’s wat met versteekte kameras geneem is, toon hoe migrante in die Franse stadCalais die groot vragmotors se onbeskermde vrag steel wanneer hulle by die verkeersligte moet stilhou. Honderde migrante storm onverwags op ’n vragmotor af wat by ’n verkeerslig stilgehou het, spring op die vragmotor se bak, en gooi kartonne goedere af terwyl ander […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Landswye aanvalle teen boere duur voort

In twee plaasaanvalle in die omgewing van Ladysmith het die inwoners wonderbaarlik aan die dood ontkom. Op die 24ste is ‘n boer in die Talavallei aangeval. Na bewering het die terroriste die diefwering afgesaag en deur ‘n venster wat op ‘n skrefie oop was, die huis binnegekom. Hulle het die boer met vuurwapens aangehou en hom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

E-tolboetes word ingesluip

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), waarsku dat die Departement van Vervoer probeer om verbruikers wat nie e-tolrekeninge betaal nie, te beboet. Hulle sê dis wat die Departement probeer doen met ‘n voorgestelde verandering aan die Aarto-verkeerswet wat as ‘n kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer is. Die kennisgewing adverteer dat mense wat nie tolgeld betaal […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voedseltekort en hoë pryse ons voorland

Die gebied om Bultfontein, Wesselsbron en Hoopstad in die Vrystaat voorsien die meeste vir die land se voedselmandjie maar weens die droogte kon slegs 3% van dié boere tot dusver plant. So sê Louw Steytler, voorsitter van GraanSA. Hy sê dat nie net is die situasie kommerwekkend nie, maar elke Suid-Afrikaner gaan die probleem binnekort aan sy eie sak voel. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!