Boere in nood

Boere in Nood hou ‘n Fondsinsameling ten bate van die boere/diere in die droogtegeteisterde gebiede. Gaan nahttp://itickets.co.za/events/355362.html om kaartjies te koop om in aanmerking te kom vir die pryse. Sien ook die inligting op ons nuwe webwerf: http://www.binsa.co.za/#/ Navrae: binlootjies@gmail.com
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum-toekomsdebatte

Deur: Flip Buys   AfriForum het besluit om ’n spesiale reeks toekomsdebatte op ons blog te voer deur een van ons bewegingsleiers ’n vraag te vra wat gereeld aan AfriForum gestel word. Wat hierdie toekomsdebatte egter anders gaan maak, is die uitdruklike versoek dat dit op ’n vernuwende en oorspronklike wyse beantwoord moet word. Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wanneer “Independent” Nie Onafhanklik is Nie, is “Demokrasie” ‘n Diktatorskap en Gehoorsame Volke in Gevaar…

Asof die ANC die Rand en die land nie genoeg skade berokken het nie, het ANC/SACP hul tande ook diep in die Engelse pers ingeslaan met die ietwat bedekte oorname van Independent Media se 18 koerante deur Iqbal Survé se Sekunjalo-konsortium, grotendeels met belastingsgeld. Dit vorm deel van die regering se “goeie nuus”-veldtog, met die bankrot SABC […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere in Nood organisasie word gestig.

Die Boere in Nood groep is in November 2015 gestig weens die droogte, deur boere om boere in nood te help en gaan van krag tot krag. Huidiglik help hul boere in droogtegeteisterde dele met voer. Daar is egter nog baie wat nie weet dat daar hulp beskikbaar is nie of dat hul hulp kan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio se Top 10 Programme vir 2015

SAUK Radio se Top 10 radio programme vir 2015 volgens luisteraars is hieronder saam met die getal luisteraars asook ‘n skakel na die potgooi (argief) van die program self:   15,015 – Donker dae vir die Witman: “Blanke” word nietig verklaar…  3,736 – Voorbereiding en Mobilisasie vir Rewolusie in SA. Is jy reg?  2,761 – Suid-Afrika onder Blanke Beheer was ‘n Reus […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC maak staat op Rassisme om EFF en DA teen te staan. Die verkiesing self is klaar gewen.

Ons bekyk  die herrie wat los is oor aanmerkings op sosiale media wat as rassisme en haatspraak beskou word . Die program is saamgestel uit 9 Artikels en klankbane van: Die ANC se president Zuma met sy aanhitsing van rassisme Bespreking op e-nuus oor die twitter gesprekke die afgelope weke na aanleiding van Penny Sparrow […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Water shut down in Bloemfontein

Notice is hereby given that there will be an interruption of water supply within the municipal area of Bloemfontein due to the replacement of defective valves on a 600 diameter pipeline. The interruption will take place as follows: Start: Tuesday, 12 January 2016 at 14:00 End: Wednesday, 13 January 2016 at 24:00 The following areas […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Genadelose Werklikheid van Demografie is Lotsbestemming. “Op die ou end is dit getalle wat heers” – H. F. Verwoerd

Demografie is die studie van bevolkings en al hulle kenmerke. Die ou uitdrukking, “Demografie is Lotsbestemming”, is deur die hoogaangeskrewe demograaf, prof. Flip Smit, gewysig tot “Demografie is die geskiedenis wat nog moet gebeur.” Dit is die werklikheid wat dr Verwoerd in 1963 soos volg saamgevat het: “Op die ou end is dit getalle wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die drakoniese Muilbandwetsontwerp wag nog net vir president se handtekening, maar intussen is daar ander soortgelyke wetgewing wat wag om in 2016 deur die parlement aangeneem te word. Een daarvan is die Wetsontwerp op Kubermisdaad en Kubersekuriteit wat verskeie ander wette in een wetgewing sal vervat. Hierdie wet sal die staat toelaat om inligting te klassifiseer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dalende matriek slaagsyfer is goeie nuus vir ANC

Slegs 70,7% van matriekleerlinge kon die 2015-eksamen slaag, (teenoor 75,8% in 2014, en 78,2% in 2013) Die slaagsyfer is die tweedelaagste in 5 jaar, maar Angie Motshekga het die regime se tevredenheid met die resultaat uitgespreek. Hierdie positiewe sentiment is deur vele woordvoerders beaam, onder andere FEDSAS, wat by monde van Uitvoerende hoof Paul Colditz […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!