Miljoene meer op Facebook

Vriende ,die wet op haatspraak,rassisme en aanhitsing tot geweld,was deur wetgewing deurgevoer,ek bring graag die vernaamste onder al ons lede se aanndag. 1)R150 000 boete of en 10 jaar tronkstraf.Haatspraak en rassisme. 2)R250 000 of en 15 tronkstraf 3)Stigters eienaars van FB groepe,blaaie asook blogs,wat bogenoemde op hul forums toelaat,word aanspreeklik gehou vir wat lede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BBP kry eie vliegtuig

BBP kry eie vliegtuig Skaars weke na Krygkor ontken het dat ‘n nuwe vliegtuig aangeskaf gaan word vir hoog geplaaste amptenare is daar nou ‘n tender uitgesit vir die huur van ’n inter-kontinentale straler wat 15 persone kan vervoer oor ‘n afstand van 10,000 km sonder om te land. So ‘n vliegtuig kan afstande na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Freedom”

Die niks doen van elke jaar op 27 April is een van die lekkerte van die nuut verkrygde “freedom” vir sowat 50 miljoen wat deel van die “struggle” was. Dit was in 1994 ’n vreedsame weggee aan ’n swart regering wat die mees omwikkelde staat in Afrika op ’n skinkbord gekry het. Sogenaamde nuwe waardes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondgryp Wet eersdaags in parlement

Die Grondgryp Wet wat boere wil beperk oor hoeveel grond hulle mag besit, sal waarskynlik in Junie reeds voor die parlement dien vir beslissing. Die wetsontwerp, wat wyd veroordeel word, sal boere beperk oor hoeveel hektaar grond hulle mag beskik om te boer. Buitelanders sal ook ’n klap kry omdat hulle nie meer gemagtig sal […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dief slaap terwyl hond wagstaan

  Kaapstad – Sy Rottweiler is die vriendelikheid vanself wat niemand kwaad sal aandoen nie, maar geeneen moet ook as ongenooide gas in sy baas se erf kom moeilikheid maak nie. Die pragtige dier, met die naam “Outjie” het toe in sy oplettendheid gesien die inbreker wil sy baas se goed in middernagtelike ure kom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar wreed vermoor

Die  wreedste moord denkbaar is uitgevoer op ’n bejaarde egpaar van Florida in Roodepoort toe hulle tot die dood met sigarette gebrand is. Die egpaar, albei reeds in hulle sewentigerjare, se hand was vasgebind en selfs ’n plastieksak oor die ou dame se kop om haar asemhaling te bemoeilik. Die polisie het geweier om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Naweek Rooster op SAUK Radio

Vrydag aande 8nm – Soek jy ‘n deksel vir jou Potjie met Maatjie.com kom vind jou sielsgenoot – gesels saam op ons klets kamer Saterdag aande 7nm Musiek mandjie met DJ Uiltjie jy mag dit nie misloop nie hou pen en papier byderhand hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema sê Teel ons sê Vat jou goed en Trek Ferreira! Verskonings sal jou erfenis kos en dalk jou lewe…

Liewe volksgenote, vandag, 27 April, word deur die Kommuniste en Marxiste in ons land as hul “vryheidsdag” gesien.  Daar sal vandag lekker deur hulle fees gevier word, en die Johnny Walkers in ons land sal seker alles uitverkoop wees.  Die parasiete hou daarvan om die beste en duurste drank te koop, maar dit met my […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema wil wapengeweld gebruik

Malema wil wapengeweld gebruik In ’n TV onderhoud van Al Jazeera het Julius Malema ondermeer gesê die ANC is nie hulle vyand nie, maar staan in die weg van die EFF om die monopolistiese blankes se goed te vat en vir arm mense te gee. Later het hy gesê die EFF se geduld gaan gou op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gratis studies is onbekostigbaar

Gratis universiteitsopleiding kan nie in Suid-Afrika toegepas word nie, want die werklikheid is dat die land dit nie kan bekostig nie.   Die Minister van Onderwys en opleiding, Blade Nzimande het in ’n helder oomblik die wysheid kwytgeraak.   Hy het die inligting gegee tydens ’n media inligtings geleentheid kort voor sy begrotingsrede in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!