Vrou (55) wreed vermoor

George. – ’n Jong man sal Maandag in die hof op Riversdal verskyn nadat die lyk van Fransiena van der Merwe (55), ’n inwoner van Vermaaklikheid, langs ’n pad by dié dorpie gevind is. Na verneem word, is die man (21) ’n gesinslid van Van der Merwe wat glo by haar op Vermaaklikheid ingewoon het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brandstof tekort kom weens staking

Suid-Afrika kan vanaf die komende naweek ’n tekort aan brandstof ondervind weens ’n beoogde staking van swart werkers. Die werkers by brandstof maatskappye kanmoontlik van vandag begin staak en daarmee die aflewering van brandstof aan vulstasies sodanig vertraag dat motoriste ’n tekort kan ondervind. ’n Woordvoerder van ’n bekende vulstasie in Pretoria het motoriste aanbeveel om hulle voertuie se tenks vol te maak voor die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bring die kundigheid terug Min. Gordhan

Die voormalige senior werkers van die Nasionale lugdiens moet teruggebring word in hulle ampte, en die Minister van Finansies moet daarna omsien dat dit gebeur. Dit is die boodskap van mnr. Duvenhage van Outa wat gerig is aan die adres van die Minister van Finansies, Pravin Gordhan. Outa versoek dat die voormalige hoofbeampte, Walt meyer, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geen Ekonomiese Groei Vir 2016

Lesetja Kganyago, verbonde aan die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank, het voorspel dat die land ’n nul persentasie groei sal toon vir 2016, en hoogstens 1,5% in elk van die twee jaar daarna. Ekonome sê die vooruitskouing van die Reserwe Bank is ’n aanduiding dat Suid-Afrika oppad is na rommel-status. Die grootste bron van kommer is dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Al Meer Politieke Moorde

Dit was die wyse dr. Hendrik Verwoerd wat ’n keer gesê het afsonderlike ontwikkeling is ook ’n stelsel wat verseker dat volke in vrede langs mekaar woon, want as hulle Suid-Afrika gesamentlik besit, sal hulle mekaar uitmoor. Die wysheid kom weereens na vore nadat dit bekend geword het dat talle politieke moorde reeds plaasgevind het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tuinier vermoor bejaarde dame (86)

‘n Bejaarde dame (86) is Woensdag in haar huis in Gardenia Park, Bloemfonteinvermoor deur ’n nie-blanke tuinier wat in haar diens was. Die bejaarde dame wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, se lewelose liggaam is deur haar bure ontdek nadat hulle haar ’n soos gewoonlik opgemerk het nie. Die polisie het ondersoek ingestel, en bloed […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wie steel en stoor wapens

Die berig in “Die Vryburger” oor die diefstal van wapens in Simonstad se Vlootbasis het verdere vrae laat ontstaan by belastingbetalers.  Ingeligte waarnemers sê dit is die derde geval waar wapens by dieselfde basis gesteel is, maar die SAPD is nie bewus van die diefstal wat in Maart en April plaasgevind het nie.  Volgens berigte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Beryl Esterhuysen (72) veg vir haar lewe teen aanvaller

Woman (72) fights off assailant BERYL ESTERHUYSEN (72) fought for her life with every ounce of fight she had in her. THE determination to survive and the grace of God is what saved a 72-year-old woman from Odendaalsrus from certain death. “I am going to kill you,” her assailant screamed at her as he relentlessly […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!