Mugabe se uurglas loop leeg gaan dit SA raak?

Dit lyk of die gety teen Zimbabwe se 92-jarige president, Robert Mugabe, begin draai, veral omdat polisiebeamptes en weermag offisiere openlik sê dat hulle gekant is teen die president se diktatorskap. Een van die senior polisiebeamptes sê hy voer nie meer bevele uit wat ’n politieke strekking het nie, want die mense wat in opstand […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Des van Rooyen kap na Gordhan

“Ons kan die konflik tussen ministers oplos as ons onder een dak vergader”, is die trooswoorde van ’n moedelose ANC Sekretaris-Generaal. Gwede Mantashe het glo gister ’n beroep gedoen op ministers om nie hulle wasgoed in die openbaar te wil was nie, maar eerder bymekaar moet kom om die stryd te beëindig. Mantashe het die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

4 hof toe oor plaasaanval

ALHOEWEL DIT DIE EERSTE PLAASAANVAL IN BRANDFORT IN ’N LANG TYD IS, WAS DAAR VANJAAR REEDS MEER AS 30 PLAASAANVALLE IN DIE VRYSTAAT. Vier vermeende plaasaanvallers wat na bewering op ’n 70-jarige boer geskiet het, verskyn Woensdag in die hof in Brandfort. Hulle is Maandagoggend in hegtenis geneem nadat hulle gevlug het toe die boer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moordenaars van 86jarige word na 2 jaar verhoor

’n Staatsgetuie wat glo twee mans by Charles Groenewald (76) se winkel sien uithardloop het nadat ’n skoot afgegaan het, gaan Woensdag getuig in die verhoor van Groenewald se vermeende moordenaars. Dié getuie, Joseph Kakoa, het een van die beskuldigdes glo later by ’n huis in Moloto herken toe die polisie hom daarheen geneem het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skynbaar is rassisme in sekere gevalle aanvaarbaar

Dit wil voorkom of dubbele standaarde heel aanvaarbaar word by die Universiteit van Pretoria. Dit is die kommentaar van een van die student, nadat dit aan die lig gekom het dat die Sonop Koshuis, nie meer aan die ATKV se Universiteitsêr-kompetisie kan deelneem nie. Die universiteit self het Sonop uit die kompetisie gehaal omdat die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skoolreëls moet verander in die naam van eensydige transformasie

Hare skynbaar belangriker as verkragting, Plaasmoorde en die Voedelsekerheid wat in ons droogte geteisterde boere wat op hulle knieë is se hande is. ‘n Groot bohaai is weer eens aan die gang na sogenaamde rassisme by ‘n Engelse meisieskool in Pretoria.  Die bewerings gaan oor hare wat  “reguit-gemaak moet word’ of “afro-hare” wat korter gemaak moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAA soek geld sonder waarborge daarvoor

As iemand geld beskikbaar het, kan hulle dit belê by SA Lugdiens, deesdae bekend as SAA. SAA is egter baie uitsoekerig oor wie se belegging hy wil hê: entiteite wat 51% swart eienaarskap het, waarin vroue ‘n groot rol speel en as ou militêre veterane (voormalige terroriste-eenhede) daarby betrek is, soveel te beter. Mense wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde Boer laat plaasaanvaller sy graf sien

‘n Bejaarde boer wat paraat was, kon ‘n aanval van vier potensiële moordenaars afweer. Die sewentigjarige boer van Brandfort in die Vrystaat, was self gewapen toe die vier op hom losgetrek en op hom begin skiet het. Hy het aan die anderkant van die voertuig uitgerol en een van die vier aanvallers geskiet. Dié is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!