SAUK NUUS & RADIO is op soek na ‘n deeltydse advertensie verkoopsagent.

Die SAUK platform (nie SABC nie), bied ‘n goeie geleentheid vir besighede om hul produkte te bemark en ons soek iemand om die storie aan hulle oor te dra.   Ons kry oor ‘n Duisend unieke luisteraars per week op ons SAUK Radio en meer as 15,000 unieke kuiermense op ons SAUK Nuus Webwerf per […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boeremag Saak Onregverdig en Buite Proporsie. Pretorius-broers vra persoonlik verlof tot appèl na 14 jaar

Die twee Pretorius-broers wat deel van die sogenoemde Boeremag was het persoonlik verlof tot appèl gevra na nagenoeg 14 jaar in gevangenis. Die Boeremag saak, wat baie gesien het as wraak vir mandela se gevangeskap, en as ‘n klug deur die ANC se korrupte Intelligensie diens, om meer “Slush Funds” in te palm, het vandag, Maandag 26 September […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die “Groot Trek” terug na Kaapland het begin! Weskus wag vir jou!

Volksgenote wat nou in groot getalle by ANW (Afrikaner Nedersetting Weskus) begin aansluit, kan nie meer wag dat nuwe plase aangekoop word nie. Aanvanklik was mense baie skepties en het die organisasie van uitbuiting en skelmstreke beskuldig. Noudat die eerste plaas “Byneslaagte” naby Strandfontein deur ANW aangekoop is, en alle amptelike prosedures suksesvol afgehandel is, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Motorwasser ry Ma en ongebore baba dood

Artikel 1 Motorwasser afgedank ná hy oor swanger vrou ry   Die motorwasser wat ’n hoogswanger Belinda Louw by ’n motorwassery in die Pretoriase Moot omgery het, is afgedank. Eduan Ras, bestuurder van die Sasol-vulstasie op die hoek van Johan Heynsrylaan en Ben Swartstraat in Gezina, sê die motorwasser is Dinsdagoggend summier afgedank nadat hy Maandag […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Melkboere sukkel alhoewel melkpryse duurder is

Melk word duurder – maar boere in knyptang Melkproduksie is vanjaar reeds 4,2% laer as in die eerste ses maande van verlede jaar en sal aanhou daal tensy die produsenteprys drasties verhoog. Die daling is veroorsaak deur ’n skerp verhoging in insetkoste, veral van voer, sonder ’n voldoende styging in die prys wat die melkprodusente […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lovedale-kollege gesluit ná geweld op kampus

Die Lovedale-kollege se kampus in Alice in die Oos-Kaap is vir ’n onbepaalde tyd gesluit nadat betogende studente Woensdagaand ’n gebou en twee voertuie uitgebrand het. ’n Brandweerwa, wat na die toneel ontbied is om die vlamme onder beheer te bring, is glo ook aan die brand gesteek. Die betoging is Maandag deur studente begin […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Jong moeder van Edenvale is koelbloedig vermoor

‘n Jong moeder van Edenvale is koelbloedig in die oprit van haar huis vermoor. Die 28-jarige mev. Vanessa Dreyer het die aand tuis gekom toe hulle skynbaar deur die moordenaars agtervolg is. Die moordenaars het op hulle begin skiet. Mev. Dreyer se man het onmiddellik teruggeskiet waarop die moordenaars op die vlug geslaan het. Mev. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!