Linkse onverdraagsaamheid en die opkoms van die nuwe verkramptes

Polisie druk betogers weg van die sypaadjie voor die Nasionale Persklub in Washington Donderdagaand by ‘n dansparty ter viering Donald Trump se inhuldiging as die nuwe Amerikaanse president. Foto: AP/John Minchillo Die Amerikaanse president, Donald Trump, se inhuldigingstoespraak moes Vrydagaand meeding om mediadekking met ʼn paar betogers wat die polisie uitgetart het terwyl hulle plakkate […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Trotse Boer en sy perd, Dapper, op rit van 7,777 km na 147 dorpe om ons Boervolk aan die lewe te hou.

Ter nagedagtenis van ons strewe na Vryheid en Reg, en om die wat in geregtigheid glo, te versamel in Oktober, het die Trotse Boer Werner en sy perd Dapper weggespring op 17 Januarie 2017 vanaf Kuruman, op die XL – Geregtigheids Kommando Rit wat strek oor ‘n roete van 7,777km, deur 147 dorpe gaan, en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Luister: Swartes steek doelbewus plase aan die brand in Kaapland na faceboek gebruiker daarvoor uitroep!

ANC lede is glo doelbewus besig om plase in die Kaap aan die brand te steek na ‘n rassistiese swart Facebook gebruiker ‘n oproep gemaak het vir aanvalle op Wit Boere in Kaapstad met vuurhoutjies – die pos is 2 weke oud en is nog steeds daar… SAUK Nuus het inligting ontvang dat ANC lede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

#WhitesAreBetter – Rassistiese Swart Facebook gebruiker roep vir Aanvalle op Wit Boere in Kaapstad – pos is al 2 weke oud

#WhitesAreBetter – Rassistiese Swart Facebook gebruiker roep vir Aanvalle op Wit Boere in Kaapstad – pos is 2 weke oud en nog steeds daar… Lyk asof niemand regtig omgee oor oproepe vir Blanke Volksmoord nie, dit is nie asof Blankes iets spesiaal is nie, soos Jode of Bantu… Soos op die skermskoot gesien volgens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

NASPERS se geldmaker maatskapy in Sjina, Tencent, oor die kole getrek vir sexisme

Die Sjinese tegnologie reus Tencent, waarin NASPERS ‘n 34% aandeel het, staar ‘n massiewe teenreaksie in die gesig, ná beeldmateriaal van ‘n ontugtige jaareinde party spel, by een van sy jaarlikse gebeurtenisse, aanlyn uitgelek is wat toon hoe twee vroulike werknemers orale seks simuleer op die verhoog. Die video is erg aanlyn gekritiseer, met baie klem […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!