Honderde verpleegkundiges wat self studies betaal het, werkloos gelaat wyl beurshouers plasings ontvang.

Honderde verpleegkundiges word blykbaar afgeskeep omdat hulle self betaal het vir studies en nie beurse ontvang het nie, wyl dié wat beurse wel ontvang het, voorkeur geniet en al klaar werk. Andrea Heyneke, het haar BCur Verpleegkunde graad in 2016 voltooi by die Noord-Wes Universiteit Potchefstroom kampus. As verpleegkundiges moet hulle dus ‘n verpligte gemeenskapsjaar voltooi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onthou Majuba!

Die Slag van Majuba. Foto: Wikipedia.org/Richard Caton Woodville, Jr. Die Britse weermag het die Tweede Vryheidsoorlog met die kreet “Onthou Majuba!” ingegaan. Dié kreet het sy ontstaan in die laaste slag van die Eerste Vryheidsoorlog toe die Boere die Engelse oorwin het en die vryheid van die Boererepublieke herstel is. Vandag onthou ons steeds Majuba. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid Deel 3: Ontwerp van Swastika, Die Anschluss, Eva Braun en Sudeten Konflik

Oorsprong van Hitler se NSDAP Swastika ontwerp, Die Anschluss (hereniging van Duitse volk), meer oor Hitler se verhouding met Eva Braun, en die Sudeten konflik met Tsjeggo-Slowakye en sy vreedsame oplossing. “Die Duitse seun moet slim en skraal wees, met lang ledemate, vinnige soos ‘n haas, taai soos leer en sterk soos Krupp Staal… Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mugabe worried that “whites have taken over once again”

Over the past few months there have been many rumours circulating about Zimbabwean president Robert Mugabe’s health, it is well known that he has been preparing his wife Grace to take over from him. For those thinking Mugabe is on deaths door, he may have just proven you wrong. To celebrate his 93rd birthday Mugabe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Begrotingsrede: Jan Alleman dok op vir tanende ANC-steun – Solidariteit

Die vakbond Solidariteit het vandag, ná afloop van die Februarie-begrotingsrede, skerp kritiek op die ANC-regering se politieke beloftes gehad – beloftes wat nou in die nasionale begroting in ʼn groter mate deur die belastingbetaler gefinansier gaan word. Volgens Gerhard van Onselen, ekonomiese navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), is minister Gordhan in ʼn onbenydenswaardige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wêreld verloor sakevertroue in SA weens BEE

Internasionale vertroue in Suid-Afrika se sake-omgewing het drasties afgeneem sedert 2012 met swart ekonomiese bemagtiging (SEB) wat uitgewys is as die mees negatiewe faktor vir Europese beleggers in die land. Dit blyk uit ʼn verslag van die Europese Unie (EU) se Kamer van Koophandel wat pas verskyn het. Die verslag is opgestel aan die hand […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BTW word dalk verhoog ….

Soos reeds vroeër berig gaan al hoe meer stemme op dat BTW met 1 of 2% verhoog gaan word. ‘n Aankondiging in die verband word verwag tydens die komende begrotingsrede wat more plaasvind. Volgens ekonomiese kenners kan ‘n 2 % verhoging in BTW meer as R30 biljoen vorder wat die huidige tekort van R28 biljoen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Poppie-moord: Ma en stiefpa weer in hof

Kobus en Louisa Koekemoer Dinsdag in die hof. Foto: Verskaf Kobus (43) en Louisa (45) Koekemoer, wat albei teregstaan vir die moord op die driejarige Poppie van der Merwe, het Dinsdag in die Brits-landdroshof verskyn. Dit was die tweede keer dat die Koekemoer-egpaar saam in die hof verskyn het nadat hulle verlede jaar afsonderlik in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dringende versoek vir ‘n parlementêre debat oor plaasaanvalle – VF

Die slagting van boere in plaasaanvalle moet stopgesit word en die VF Plus het versoek dat ʼn dringende debat in die parlement gevoer word om die aangeleentheid te bespreek, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, gister skriftelik gevra om “dringend en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid Deel 2: Die vroeë jare: In die tronk, skryf Hitler Mein Kampf, terwyl Duitsland daal in armoede.

In die tronk het Hitler Mein Kampf geskryf, wat ‘n wêreldwye topverkoper ver na die Tweede Wêreld Oorlog geword het, selfs al is dit verbode in die meeste lande. Hy het uit die tronk gekom nog meer gewild as ooit tevore, en het besluit om ordentlik in die politiek toe te tree. Wanneer hy uitkom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!