Is Khomotso Phahlane spaarsamige of het hy ook geraamtes in die kas ??

Die waarnemende kommissaris van polisie, lt. genl. Khomotso Phahlane is ‘n goeie voorbeeld van iemand wat korte mette maak met skuld, maar dit wek vrae hoe hy dit regkry. Volgens hofdokumente kon Phahlane daarin slaag om binne vyf jaar sy skuld met ongeveer R4,2 miljoen te verminder en dit sonder om van sy bates om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BEE maak dit moeilik vir lande om in SA te belê

Dit blyk dat swart ekonomiese bemagtiging (SEB) toenemend as ‘n hindernis vir oorsese beleggers in Suid-Afrika gesien word, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-voorsitter en parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Adv. Alberts sê die gevolg hiervan is dat ekonomiese groei aan bande gelê word wat beteken dat SEB eerder tot nadeel strek van die gemiddelde swart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opsoek na Twee Helde wat my Kind se Lewe in Ballito Gered het

Ons is Dringend Opsoek na twee mans wat ‘n Kind se Lewe Gered het in Ballito. My ma hulle het ons seun op vakansie geneem Ballito toe. Op Saterdag 25 Maart, ‘n uur na aankoms is hulle strand toe. My seun is deur die see ingetrek en het amper verdrink. ‘n Jong man (en seker […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma Nie By Kathrada Se Begrafnis Nie

President Jacob Zuma gaan nie die begrafnis vanoggend van die ANC-veteraan Ahmed Kathrada in Johannesburg bywoon nie. Een van Kathrada se laaste wense was dat Zuma nie toegelaat word om by sy begrafnis ‘n toespraak te hou nie. Kathrada was in die jongste tyd een van Zuma se felste kritici en het hom in ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zille: Wit Mense Gemelk, Minderhede Volgende

In ‘n driftige reaksie in repliek op haar twiets oor kolonialisme, het die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille gesê die ANC gaan sy rug toekeer op bruin-, Indiër- en minderheids- swart gemeenskappe, sodra wit mense drooggemelk is. Zille het tydens ’n buitengewone debat Dinsdag in die Wes-Kaapse provinsiale parlement gesê die ANC hou aan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Poppie se broer, halfsussie glo ook aangerand

Kobus en Louisa Koekemoer in die hof (28 Maart 2017). Foto: Verskaf Louisa en Kobus Koekemoer, Poppie se ma en stiefpa, word daarvan beskuldig dat hulle nie net vir Poppie se dood verantwoordelik was nie, maar ook haar vyfjarige broer en 15-jarige halfsuster aangerand het. Die Koekemoer-egpaar het Dinsdag in die Brits-landdroshof verskyn, waar die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat gaan met ons Ekonomie gebeur:- Gordhan uit, Dlamini-Zuma in?

Die land se minister van finansies, Pravin Gordhan, se poging om beleggers te sien en graderingsmaatskappye in te lig oor sake in Suid-Afrika, is kru gestop met ‘n oproep van staatshoof Jacob Zuma dat Gordhan en sy adjunk moet terugkeer vanuit Londen. Zuma het geen rede vir sy skielike en verstommende besluit geneem nie, maar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Poppie-saak dán aangehoor

Kobus en Louisa Koekemoer in die hof (28 Maart 2017). Foto: Verskaf Nog aanklagte kan moontlik bygevoeg word teen Kobus (43) en Louisa (45) Koekemoer, wat albei teregstaan vir die moord op die driejarige Poppie van der Merwe, wanneer die verhoor in die hooggeregshof in Pretoria begin. Die Koekemoer-egpaar het Dinsdag weer in die Brits-landdroshof […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

D-dag vir Poppie-saak

Kobus en Louisa Koekemoer tydens ‘n vorige hofverskyning. Foto: Mariné Lourens Kobus (43) en Louisa (45) Koekemoer, wat albei teregstaan vir die moord op die driejarige Poppie van der Merwe, sal Dinsdag weer in die Brits-landdroshof verskyn. Die hof het tydens die egpaar se vorige verskyning gehoor dat die akte van beskuldiging nog nie gereed […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Top 20 Afrikaanse Musiek en Kunstenare Lys

Die Top 20 Afrikaanse Musiek Snitte:- Die musiek groep Anders en Hemelbesem neem vandeesweek die eerste posisie in met “Die tyd is nou” 1. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou” 2. Leah – “Jou liefde” 3. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde” 4. Riana Nel – “Jy sal weet” 5. Appel – […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!