Goeie nuus vir motoriste in die nuwe jaar

Motoriste is dalk van die min mense in die land wat goeie nuus kan verwag sommer vroeg in 2018. Met die Rand se sterk vertoning teenoor die dollar kan daar ‘n verlaging in die brandstofprys kom op 3 Januarie 2018. Die AA verwag ‘n verlaging van 34 sent vir petrol, 26 sent vir diesel, terwyl […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Doen jy nog inspeksie op jou motor se bande, dalk moet jy daarna kyk

Die dodetal op die land se paaie styg steeds en dit wil op hierdie vroeë stadium reeds voorkom of die dodetal op die paaie rondom Pretoria, Johannesburg en die Witwatersrand kan verdubbel teenoor verlede jaar. Duidelik word daar na strooihalms gegryp in plaas daarvan om roekelose bestuurders genadeloos aan die pen te laat ry. Isaac […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is die Moederstad van Suid Afrika veilig

Meer as 800 metropolisie is ontplooi tydens die feestyd by sogenaamde misdaad knelpunte. Strande is veral die plekke waar misdadigers toeslaan op feesgangers. Volgens JP Smith van die Kaapse stadsraad is daar reeds in Julie 2017 begin met opleiding van personeel om toe te sien dat die vakansieseisoen veiliger moet wees. Intussen word die watertekort […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die feesgety eis weer baie lewens op ons paaie

Die dodetal op die land se paaie styg steeds, en net in Noord-Transvaal is reeds meer as 100 mense dood in padongelukke. Veral onpadwaardige voertuie, roekelose bestuurder van veral taxi’s, en dronkbestuurders is hiervoor verantwoordelik. Voetgangers steur hulle ook nie aan verkeersreëls nie en loop waar hulle wil en waar dit onveilig is, en dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mag ons dalk weer ‘n petrolprys verhooging sien

Die prys van ru-olie het bykans die $60 per vat behaal na ‘n oliepyplyn in Libië opgeblaas is. Libië se toevoer na die mark het met 100 000 vate per dag gedaal terwyl die Opul lande hul toevoer na die markte verminder het. Die prys is die hoogste sedert Junie 2015. Dit kan beteken dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vier krimenele vas in Noord-Kaap met 100 bank- en Sassa-kaarte, ID-dokumente

Vier persone van Prieska in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem nadat die polisie meer as 70 bankkaarte, 37 Sassa-kaarte (die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid), verskeie dwelms en meer as 140 identiteitsdokumente in hul besit gevind het. Volgens brig. Mohale Ramatseba, woordvoerder van die polisie, het die polisie op vier verskillende huise toegeslaan. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA bokslegende, Willie Toweel sterf op Kersdag

Die Suid-Afrikaanse bokslegende Willie Toweel is Maandag op Kersdag in die ouderdom van 83 oorlede. Ron Jackson, bekende sportskrywer, het dié nuus aan SuperSport bevestig. Toweel is by sy huis oorlede ná ʼn siekbed. Meer besonderhede oor sy afsterwe is nie bekend nie Die ontslape Toweel, van die bekende boksfamilie, het tydens die 1952 Olimpiese […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hier kom dit nou – DA steun EFF in Sasolburg

Die DA het ‘n nominasie ten gunste van hulleself deur die VF Plus van die hand gewys om eerder ‘n nominasie van die EFF te steun in die Metsimaholo munisipaliteit, wat Sasolburg insluit. Wouter Wessels, VF Plus-LP en onderleier in die Vrystaat, sê dit is betreurenswaardig dat die DA gekies het om as tweede grootste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Senior ANC lede keelvol vir Zuma – Nie net hulle nie, maar res van SA ook!

Berigte oor die feestyd het dit dat senior ANC lede besig is met gesprekke en planne om van Zuma ontslae te raak en dit so gou as in Januarie 2018. Politieke ontleders wys daarop dat dit van Zuma se maats is wat probeer om te onderhandel dat hy moet gaan sonder om Zuma sleg te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

So gaan die soustuig voort – Fikile Mbalula het Suid Afrikaners ‘n “merry” Kersfees toegewens vanuit Dubai

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het Suid Afrikaners ‘n “merry” Kersfees toegewens – vanuit Dubai. Die sosiale media het dadelik gegons oor die plek waar hy met vakansie is en die moontlikheid dat sy vlug geborg is deur ‘n berugte Indiese familie. EWN het reeds in Oktober berigte geplaas van die Sedgars groep wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!