Dit gaan goed met FREDI NEST

Dit gaan goed met FREDI NEST , Fredi sterk tans by die huis aan en moet weer oor ń maand vir die volgende behandeling gaan. Intussen maak hy sy “Fredi sing John Denver” album klaar soos die krag dit toelaat.

Freddie Nest

 

Enjoyed this post? Share it!