9 Jarige in Vanderbijlpark vermoor

Michelle Koekemoer (9), het haar lewe op ‘n wrede en onmenslike wyse op 10 Junie 2016 verloor nadat sy in ‘n woonstel op Vanderbijlpark vermoedelik met ‘n tou verwurg is.

Die saak word nog ondersoek

Bron: Vaalweekblad


 

Enjoyed this post? Share it!

 
  • Lynette Hugo

    Dit is verskriklik soos dit deesdae in vanderbijlpark gaan.