Aanval plot Tweedracht Oos van Pretoria.

Plaas aanval 21 Junie 2016 11 vm

Tannie Annelie du Toit is deur 4 SWART TERRORISTE aangeval,vasgebind,geslaan en is daar gedreig om haar te verkrag en met ‘n warm strykyster te brand. Hulle het met haar motor gevlug waarna haar man hulle gevolg het tot by Ekangala Bronkhorstspruit hulle het egter weggekom…

Geen verdere inligting tans nie….

Bron: https://facebook.com/story.php?story_fbid=569487809895675&id=100005033835388


 

Enjoyed this post? Share it!