Het Kommuniste Federalisme Geheel en Al Vermoor?

Die Verenigde State van Amerika word deur baie federaliste voorgehou as ‘n voorbeeld van hoe mag na state afgewentel kan word. In die VSA is dit nie net state wat oor omvattende bevoegdhede beskik nie, maar ook distrikte en munisipaliteite. Die afgelope paar dekades is daar egter ‘n voortdurende agteruitgang van die federale stelsel in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Naspers se Verraaierskus. Vir Volk en Vaderland, Beslis ja. Skoothonde? Nee.

Dis baie waar, Naspers was nog altyd voor in die koor om die sagte kommunisme aan die Afrikaner te verkoop. En het juis geen steen onaangeroer gelaat nie, veral in die laat tagtigs en vroeë negentigs om al wat Polisie man en Soldaat in die township, wat vegtende faksies uitmekaar gehou het in die ANC se intimidasie veldtog, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Goud is wat SA apart stel en red, maar ook ‘n teiken vir ander lande, geldgieriges, korrupsie en boewe maak.

Dit lyk dalk soms of dit regtig sleg gaan hier, maar Suid-Afrika het darem ’n stewige stapel goud in die bank wat die ANC, Sosialiste en swartes na willekeur kan spandeer en bemors. Die Koningin van Brittanje het self haar lippe lekker gelek terwyl sy onlangs tussen al die Goud geloop het wat Brittanje  onwettig deur oorlog en moord bekom het. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Geheimsinnige Hoek Verslag – Dis Al Wat Ons Weet…

Kort voor die sluipmoord op Dr. Verwoerd het hy as Eerste Minister, vir Professor Jan Hoek opdrag gegee om ondersoek in te stel na die mag wat die Anglo American, op die Suid Afrikaanse groter ekonomie, en veral op Politieke gebied in Suid Afrika uitgeoefen het. Hy het selfs vir Anglo American verbied om besigheid […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuusbrokkies van belang gedurende die laaste week

Die kans is groter dat Suid-Afrikaners binnekort permanent sonder krag en in die donkerte gaan sit as die kans dat dit nié gaan gebeur nie. “Ek glo dat die waarskynlikheid van ’n totale ineenstorting [van die kragnetwerk] meer as 50% is,” het Ted Blom, ’n energie-ontleder, aan die nasionale energiereguleerder (Nersa) gesê. Dit is iets […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wilhelm Verwoerd se verwydering van H.F. Verwoerd plaket flouerig en simplisties sê Wynand Boshoff

Die lees van my neef Wilhelm se toespraak toe hy aan die verwyderingseremonie van ‘n H.F. Verwoerd-plaket deelgeneem het, het my teleurgestel. Nie omdat ek van sy sentimente en menings onbewus was nie, want dit is ou nuus. Miskien eerder omdat hy nie met iets sterker vorendag gekom het nie; omdat dit ‘n flouerige oproep […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Petisie om Die Kaap ‘n Federale Tuisland vir Afrikaans Khoi-San, Bruin en Europese mense te maak

Teken en deel asseblief hierdie petisie om Die Kaap ‘n Federale tuisland vir Afrikaans Khoi-San, Bruin en Europese mense in Suider-Afrika te maak om hulle en hul unieke erfenis te beskerm. Die Kaap het ‘n lang geskiedenis wat dit uitsonder van die res van Suider-Afrika. Dit is die tradisionele tuisland vir Khoi-San Boesman mense, die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar was ‘n stille trilling van Onafhanklikheid in Die Kaap laas week… Is ‘n Afrikaner Tuisland moontlik?

Op Saterdag, 23 Mei 2015, het verskeie uitgenooide groepe en mense wat die blanke, bruin en Khoi bevolkings verteenwoordig, ‘n vergadering bygewoon te Montagu, in die Weskaap. Die vergadering was die amptelike uitvloeisel van baie gesprekke rondom die onafhanklikheid van die Weskaap deur organiseerder en inisieerder Hein Marx. Peter Marais is as Voorsitter namens die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering het tot 31ste Mei om Boere-Afrikaner Volksraad te antwoord waarna VN genader gaan word.

Die 31ste Mei is die spertyd vir die regering om beslissend te antwoord op die Volksraad (BAV) se laaste skrywe aan hul regsverteenwoordiger. Indien die regering nie aanvaarbare gewilligheid toon om met die Volksraad in ernstige gesprek te tree ten aansien van ons volk se aandrang op selfbeskikking nie, sal die Volksraad alle gesprekke met […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC Kommuniste beplan Afrika se ergste sensuur reëls vir Suid Afrika om Volksmoord te verdoesel.

Dit is hoe die ANC Kommuniste beplan om jou stem in die Kuber ruimte stil te maak en om ongehinderd voort te stoom met Volksmoord !!! Die voorlegging van die nuwe regulasies en wetgewing aangaande die Internet wat onlangs uitgereik is deur die Film- en Publikasieraad van Suid-Afrika (FPB)is ‘n regulasie wat is so verregaande,vermetel en skokkend […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VVK meen “nesbevuilers” soos AfriSol vermaak ons verdrukkers en dat Self Beskikking wel haalbaar is.

In die afgelope dae was die woord “selfbeskikking” weer in talle monde – en sekere Afrikaanssprekendes het hulleself ongelukkig weereens aangestel om (sekerlik tot groot vermaak en tevredenheid van ons verdrukkers) die rol van “nesbevuiler” te speel en te verkondig hoe “onhaalbaar” en “onmoontlik” dit is dat ons volk homself weer in sy eie staat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stand van sake by Eskom soos deur werkers gesien lyk baie donker…

Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra. Eerste bron […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!