Bejaarde dame skiet Rower in Westdene Jhb

Om ongeveer 20:30 Saterdag aand 11 Junie 2016 het  4 booswigte probeer om ‘n ou dame in Westende Jhb in haar huis te beroof toe sy met haar wapen losbrand en die een in die skouer wond.

Bron Fb Inteligence bureau


 

Enjoyed this post? Share it!