Boere Afrikaner Volksraad besprekings met Cyril Ramaphosa “positief”

Die Boere-Afrikanervolksraad het geen negatiwiteit oor die beginsel van selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk ervaar tydens sy gesprek met waarnemende-president Cyril Ramaphosa nie.

Die byna twee en ‘n half uur lange gesprek in die Uniegebou het openhartig en in goeie gees verloop. Dit was hoofsaaklik ‘n informatiewe gesprek. Opbouende vrae oor veral die uiteindelike formaat van ‘n Afrikaner-volksrepubliek is deur die regeringsafvaardiging gestel, en kon almal positief beantwoord word.

Daar is ooreengekom dat daar nog baie gesprek met mekaar nodig is. Die Regeringsafvaardiging sal pres. Zuma op hoogte stel, en sy kommentaar sal in ‘n opvolggesprek bespreek word.

Mnr. Ramaphosa het bepaalde operasionele voorstelle aan die afvaardiging van die Boere-Afrikanervolksraad gemaak, wat eers aan die volle Volksraad gerapporteer sal word om te oorweeg binne sy strategiese beplanning.

Intussen het die Volksraad die onderneming gegee om ook ander Afrikanergroepe wat selfbeskikking nastreef, sal nader met die oog daarop om die proses meer inklusief te maak sodat die regering uiteindelik slegs met ‘n enkele forum gesprek hoef te voer.

 

Na die besprekings het die regering die volgende persverklaring uitgereik:

 PR–STATEMENT ON DEPUTY PRESIDENT CYRIL RAMAPHOSA’S MEETING WITH THE BOERE AFRIKANER VOLKSRAAD…
Aug 28, 2014 at 06:15 PM
Issued by: THE PRESIDENCYAttention: NEWS EDITORS

For immediate release: 28 AUGUST 2014

STATEMENT ON DEPUTY PRESIDENT CYRIL RAMAPHOSA’S MEETING WITH THE BOERE-AFRIKANER VOLKSRAAD, UNION BUILDINGS, THURSDAY 28 AUGUST 2014,

Pretoria -Deputy President Cyril Ramaphosa, supported by Minister of Justice Michale Masutha, today Thursday 28 August 2014 hosted a meeting with representatives of the Boer-Afrikaner Volksraad at the Union Buildings, Pretoria.

The meeting provided an opportunity for the Boere-Afrikaner Volksraad to brief Deputy President Ramaphosa and his delegation about their concerns for self-determination.
In this regard, Deputy President Ramaphosa said such engagements were important for promoting dialogue and understanding among South Africans.
“Government needs to be available to discuss any matters of concern to citizens,” said Deputy President Ramaphosa.
The Deputy President reaffirmed the centrality of the Bill of Rights in the constitution and in particular, the rights of all citizens to practice their culture, religion and use of their language in a united democratic state South Africa

The Government will continue to engage with the Boer-Afrikaner Volksraad and any other formations to discuss issues of interest and concern.

For more information contact Ronnie Mamoepa at 082-990-4853
Issued by the Presidency
28 August 2014.

Boere-A-Volksraad  53fdd638af9bb8004e000002

Enjoyed this post? Share it!