Boikot Landbouweekblad (Naspers) wie se Besturende Redakteur meen EFF is beter as ons “White Trash”

Daar is ‘n uitroep om die Landbouweekblad (Naspers) te boikot nadat die tydskrif se Besturende Redakteur meen EFF is beter as ons “White Trash” omdat ons ontsteld is oor die petrolbom op die Paul Kruger standbeeld.

In ‘n tweet het die Besturende Redakteur van die Landbou Weekblad, Albertus van Wyk, gesê dat mense wat ontsteld is oor die petrolbom wat op die Paul Kruger Standbeeld gegooi is, is white trash.

Hy meen die EFF lede wat die monument gepetrolbom het, is nie Wit Gemors soos ons nie!

Naspers en Landbouweekblad het ‘n verklaring uitgegee waarin hulle Mnr. van Wyk verdedig en reken hy is nie ‘n redakteur nie, maar wel “Besturende” Redakteur wat glo ‘n administratiewe pos is. Rêrig?
So, as die persoon in beheer van Naspers se Redakteurs slegs ‘n administrateur is, weet ons waarom Naspers ons volk so verlei…
Hulle wil net vir ons “Wit Gemors” melk en pomp!

Wit gemors

14889724_10208605013537385_5583583368753302855_o

Boikot Boikot Boikot Landbou Weekblad totdat Albertus van Wyk afgedank word!

Van Wyk se neerhalende Rassistiese Verwysings het hom onder menigte sogenaamde “White Trash” tans in die Sop.

Don Deon (“White Trash Familie Lid“)


 

Enjoyed this post? Share it!