Pretoria FM, speel nogsteeds die Republikeinse Volksliedere en gaan vanaf 8 Januarie om 4 uur soggens begin uitsaai

Pretoria FM, wat onlangs ‘n koersverandering ingeslaan het, sedert dit nie meer Radio Pretoria is nie, gaan vanaf 8 Januarie om 4 uur soggens begin uitsaai. Hulle speel nogsteeds tydens stasie openings en sluitings die Republikeinse Volksliedere.  Die houvas van die Solidariteitbeweging het ook stewiger geword nadat mnr. Willie Spies vir prof. Schalk Botha as voorsitter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog dreigemente aan ons Boere, die keer van Vavi af

Zwelinzima Vavi, wat uitgeskop is as grootbaas van Cosatu en toe sy eie vakbond, Saftu, gestig het, het gedreig om boere een vir een uit te haal. Vavi wil veral plaaswerkers vir sy vakbond werk, en dan die boere se lewe versuur. Sonder dat hy een enkele voorval kon aandui, beweer hy dat plaaswerkers deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAAMSTAAN, SAMESMELTING EN KOALISIE IN SUID AFRIKA

Daar gaan geen dag verby dat iemand nie op sosiale media vra: “Waarom staan julle nie almal saam nie?” Dit is al vir eeue ons Afrikaners se wens en dit het nog nooit gerealiseer nie. Die maklikste manier om dit te verduidelik is om te verwys na twee vennote wat ‘n besigheid wil begin. Dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bulhond Gerrie Nel pak ʼn Zuma in eerste saak

Duduzane Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, blyk al weer in die sop te wees en dié keer het AfriForum se private vervolgingseenheid en sy hoof, adv. Gerrie Nel, hul visier op hom ingestel. Dit is egter nie gerugte van sy betrokkenheid by staatskaping of sy goeie verhouding met die Gupta-broers wat Nel op sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

RTIA-baas kry groot verhoging alhoewel inkomste afneem

Die uitvoerende hoof van die Padverkeersoortredingsagentskap (RTIA) gaan ‘n stewige verhoging van 96% kry! RTIA bestuur ook die omstrede Aarto-stelsel. In sy reaksie op dié nuus sê adv. Anton Alberts van VF Plus, dat hy ‘n klag hieroor gaan lê by die Staatsdienskommissie. Die verhoging kom ten spyte daarvan dat die agentskap se effektiwiteit en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek is trots om ‘n Afrikaner te wees, is jy?

Die Afrikaner het ʼn ryke erfenis en het Suid-Afrika uitgebou as een van die welvarendste lande in Afrika. Daarom moet die Afrikaner ook sy erfenis herdenk, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus oor Erfenisdag. Dr. Groenewald sê die bedenklike poging van die ANC-regering en ander politieke leiers om die geskiedenis en erfenis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Met plaasaanvalle wat toe neem, meen kenners dit is ‘n tikkende tydbom

Die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johnny Muller en sy gesin van Frankfort, word met die grootste afkeur deur die VF Plus veroordeel. Mnr. Muller is die naweek op sy plaas aangeval en in die gesig geskiet. Hy sal later geopereer word nadat hy net so sy oog geskiet is. Hy is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n Blanke Boer word deel van die statestieke

Die gesprek wat die minister van polisie met Agri SA gehad het oor plaasmoorde, was nog nie eens behoorlik verby nie, of nog ‘n boer word vermoor. ‘n Dokter van Ellisras, dr. Werner Emslie, is op sy plaas buite die dorp doodgeskiet, terwyl sy vrou, dr. Mariëtte Emslie en hulle dogter Barbara, ernstig beseer is. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Foto van Google Earth ‘bevestig oorsaak van vuur’ in Knysna brande

’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig volgens AfriForum dat die westelike Knysna-vuur op die plaas Elandskraal begin het. Foto: Verskaf Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag gesê ’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig dat die westelike Knysna-vuur op die plaas Elandskraal begin het. Dit stem ooreen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!