Rassisme op wittes word al hoe erger, die gemeenskap help en dankie dat die polisie vinnig op die toneel gewees

ʼn Swart motorkaper het helder oordag mev. Naomi van de Graaf se motorvoertuig voor Oranjekas se sekuriteitshek geroof in die rustige Moot woonbuurt, Moregloed, in Pretoria. Die brutaliteit van die roof was weereens ʼn voorval wat nie losgemaak kan word van uiterste rassisme nie. Die kaper het sy daad in ʼn rustige woonbuurt uitgevoer. Hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geskorste amptenare kry R2,3 miljoen

Dit word bereken dat dr. Barney Selebano meer as R1,6 miljoen betaal is tydens sy skorsing terwyl dr. Makgabo Manamela R700 000 ontvang het tydens sy tydperk van “werkloosheid”. Die twee het binne ‘n week albei bedank uit hul poste by die Gautengse Departement van Gesondheid en ten spyte van hul onvermoë om hul werk […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geweld vlam wéér op in Noordwes Provinsie – SA is aan die brand

Twee voertuie en ’n huis is by Itsogeng naby Lichtenburg in Noordwes-provinsie aan die brand gesteek na geweld weereens in die gebied opgevlam het. Hierdie gebeurtenis volk kort op die hakke nadat ’n groep verdagtes Woensdag vier huise beskadig en aand die brand gesteek het. Woordvoerder van die polisie Brig. Sabata Mokgwabone het tydens ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Korrupsie by toetssentrums neem toe – nog ses vas oor beweerde bedrog en korrupsie

Ses mense is in hegtenis geneem by ʼn voertuigtoetssentrum op Donderdag in Mamelodi in die ooste van Pretoria. Woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), Simon Zwane het gesê die inhegtenisneming van die ses verdagtes, drie vroue en drie mans, hou verband met beweerde bedrog en korrupsie. Zwane sê “Hulle is vasgetrek toe lede van die RTMC […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tonge los oor ‘manne in oranje’ wat vangwa stoot

Die polisie in die Vrystaat het mense aan die gons nadat ’n foto waarop vyf mans ’n polisievangwa deur Bloemfontein se strate stoot, op Facebook en Twitter gedeel is. Drie van die mans is in oranje oorpakke geklee en hoewel dit op die foto onduidelik is of die oorpakke die departement van korrektiewe dienste se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SABC bevestig betaling van R500 000 aan Bathabile Dlhamin vir kamstige “talk show”

Die SABC woordvoerder het bevestig dat die Departement van Sosiale Ontwikkeling, en per se, Bathabile Dlhamini, R500 000 betaal het vir ‘n sogenamde “talk show” waarop Dlamini en haar segspersoon, Lumka Oliphant, opgetree het. Volgens SABC beginsels woord sulke onderhoude nie “verkoop” nie en is die betaling dus onreëlmatig. Politieke ontleders beskou die optrede as […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gesondheidsbase is in ‘n blik gedruk oor die Life Esidimeni Arbitrasie en nou verlaat hulle een-vir-een die sinkende skip

Die bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ʼn bewys dat daar nou van die sinkende skip afgespring word om verdere vervolging te probeer vermy, sê Philip van Staden, VF Plus-LPW in die Gautengse wetgewer. “Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste is beëindig

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het uiteindelik besluit om die geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste te beëindig. VF plus se leier, dr. Pieter Groenewald, sê dit skep die geleentheid skep vir ʼn nuwe, permanente aanstelling in dié pos. Dr. Groenewald sê een van die grootste redes waarom misdaad in die land […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF en ANC staan saam teen Hoërskool Overvaal in Vereeniging

Die gebrek aan wesenlike verskil tussen die EF en die ANC het duidelik geblyk uit hulle gesamentlike gewelddadige betoging voor die Hoërskool Overvaal in Vereeniging. Hulle het gister voor die skool betoog nadat die hof die skool gelyk gegee het dat hy vol is en dus nie geding kan word om Engelstalige leerlinge toe te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Misdaad Intelligensie offisier gearresteer op klagtes van bedrog

‘n Offisier van Misdaad Intelligensie is gearresteer op klagtes van bedrog. Die kaptein word betrek by diefstal van staatsbates en daar word sover gegaan om hom te verbind met die R200 miljoen diefstal by Johannesburg se lughawe in Maart 2017. Wat die saak meer interessant maak is dat daar bande bestaan tussen die verdagte en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!