Ramaphosa verstaan blykbaar nie gelyke regte nie

President Cyril Ramaphosa se verwysing na bevoorregting van die wit jeug en Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB), wys dat hy nie die argument van gelyke regte vir almal in Suid-Afrika verstaan nie.

Die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald, sê Ramaphosa se gebruik van werkloosheidstatistiek wat daarop dui
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Al gehoor van die Calvinistiese Alliansie, wel hulle sê Cyril het lasterlike uitsprake gemaak

In reaksie op die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa se sogenaamde staatsrede, het die Calvinistiese Alliansie, die volgende mediaverklaring uitgereik:

In sy repliek na die debat oor die Staatsrede, het president Ramaphosa onder andere die volgende uitlatings gemaak
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vyf polisiebeamptes afgemaai in die Oos-Kaap

Vyf polisiebeamptes van die Ngcobo polisiestasie en ‘n weermaglid in die Oos-Kaap is vroeg Woensdagoggend doodgeskiet.

‘n Onbekende groep gewapende mans het die polisiestasie betree en op die beamptes begin skiet. Drie is onmiddelik gedood asook die weermaglid. Twee polisiebeamptes is weggevoer en later ses kilometer van die stasie dood gevind.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die armes in SA sal na die jongste Begrotingsrede ly

Twee van die grootste skokke van die begroting deur die minister van finansies, is Motoriste in vir skok wanneer die prys van brandstof op 4 April styg met 52 sent in die vorm van bykomende heffings.

Daarvan gaan 22 sent na die algemene brandstof heffingsfonds en 30 sent na die reeds bankrot Pad Ongelukke Fonds.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Luukse Durban-voorstad van rommelstatus tot rioolstatus

Umhlanga is gedwing om sy strande te sluit nadat ‘n gebarste pyp veroorsaak het dat riool in die water en die promenade in gespoel het.

‘n  Rioolspoeling in die luukse Durban-voorstad van Umhlanga het tot die sluiting van al sy strande besorg.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Woensdag: 2 plaasaanvalle vind plaas ure uit mekaar

Daar was Woensdagoggend binne enkele ure van mekaar twee plaasaanvalle in Limpopo en Mpumalanga onderskeidelik.

’n Plaaswerker is omstreeks 04:30 op ’n plaas in die Kromdraai-gebied buite Emalahleni in Mpumalanga geskiet.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skokkende Statistieke -Altesaam 43 Plaasaanvalle In 36 Dae

  Die organisasie het in Januarie ‘n neiging opgemerk dat agt of meer aanvalle per week plaasvind.  Generaal-Majoor Chris van Zyl, Assistent-hoofbestuurder van die TLU SA, se dit is verontrustend dat die neiging skynbaar voortduur.  “Ewe verontrustend is die voorkoms van aanvalle in Provinsies wat voorheen in ‘n mindere mate geteister is”. Die meeste plaasaanvalle en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dokter verkrag vrou na bewering by hospitaal

Dr. Gwen Ramokgopa, Gautengse LUR vir gesondheid, sê sy is geskok en hartseer oor bewerings dat ’n dokter Maandag by die Yusuf Dadoo-hospitaal in Krugersdorp ’n 24-jarige vrou verkrag het.

Die bestuur van die hospitaal het onmiddellik nadat die voorval onder hulle aandag gebring is, hulp aan die slagoffer gebied.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onderwyser in Klerksdorp glo tot 30 kinders in klas gemolesteer

’n Laerskoolonderwyser van Klerksdorp is op spesiale verlof ná bewerings dat hy kinders in sy klas seksueel gemolesteer het.

Die skool se naam word weerhou om die kinders se identiteit te beskerm.

Volgens Elias Malindi, woordvoerder van Noordwes se onderwysdepartement, ondersoek die departement se afdeling vir arbeidsverhoudinge die bewerings met die oog op moontlike tugstappe.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Outa soek ook OB se bloed na Vrede Melkplaas ondersoek

Die organisasie OUTA het ook die oproep gesteun om ontslae te raak van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane.

Die OB was onlangs weer in die nuus oor die Vrede Melkplaas ondersoek wat gedoen was en waarin geen melding gemaak is van die Guptas se rol nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!