Agri SA moet ophou praat en begin doen

Die landboubedryf, wat ‘n uiters belangrike rol in die privaat sakesektor en die ekonomie vervul, kan nie net aanhou om met die regering te praat oor die bedreigings wat sy vernietigende politieke en ekonomiese ideologie vir landbouprodusente inhou nie, want dit dien geen doel nie. So sê mnr. Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom. Mnr. Brink […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gronddebat: ‘Boere te vinnig beskuldig’

“Dit is baie maklik vir iemand om op ‘n politieke platform te klim en te verkondig boere het grond gesteel. Die kwessie is baie meer ingewikkeld as dít.” Kommersiële boere is ‘n maklike teiken vir politici wat vanaf seepkiste goedkoop politieke punte in die grondhervorming-debat wil aanteken, sê me. Nompumelelo Runji, politieke ontleder. Sy was […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staat se Grondoudit wek kommer onder landboukenners

Aan die een kant is daar opgewondenheid oor die nuus dat die regering sy grondoudit volgende maand gaan bekendstel, en aan die ander kant is daar groot kommer oor die feit dat die oudit deur die regering gedoen is, wat duidelik ten doel het om eienaarskap van grond te verander. Dr. Pieter Groenewald van VF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek is trots om ‘n Afrikaner te wees, is jy?

Die Afrikaner het ʼn ryke erfenis en het Suid-Afrika uitgebou as een van die welvarendste lande in Afrika. Daarom moet die Afrikaner ook sy erfenis herdenk, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus oor Erfenisdag. Dr. Groenewald sê die bedenklike poging van die ANC-regering en ander politieke leiers om die geskiedenis en erfenis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Met plaasaanvalle wat toe neem, meen kenners dit is ‘n tikkende tydbom

Die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johnny Muller en sy gesin van Frankfort, word met die grootste afkeur deur die VF Plus veroordeel. Mnr. Muller is die naweek op sy plaas aangeval en in die gesig geskiet. Hy sal later geopereer word nadat hy net so sy oog geskiet is. Hy is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n Blanke Boer word deel van die statestieke

Die gesprek wat die minister van polisie met Agri SA gehad het oor plaasmoorde, was nog nie eens behoorlik verby nie, of nog ‘n boer word vermoor. ‘n Dokter van Ellisras, dr. Werner Emslie, is op sy plaas buite die dorp doodgeskiet, terwyl sy vrou, dr. Mariëtte Emslie en hulle dogter Barbara, ernstig beseer is. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n petrol prys skok, is die markte dan so sleg, hoekom is die buurlande se pryse dan nie so hoog nie.

Nog ‘n prysskok wag op verbruikers in Oktober. Die Outomobiel Assosiasie reken dat die prys van petrol met 35 sent per liter kan styg en dié van diesel met 33 sent per liter. Dit sal die derde agtereenvolgende verhoging wees, en die verhoging kan brandstofpryse tot die hoogste vlakke in drie jaar lig. Die rede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermiste Leeus bewys Polisie kan Boere beskerm, as hulle bang genoeg is, anders moet Boere leeus aanhou?

Sal Boere meer veilig wees as hulle leeus aanskaf? ‘n Boer vra die vraag na die onlangse geval waar 5 leeus vermis geraak het: “Ek wil graag aan almal wat betrokke by die leeuvangekspedisie was, baie dankie sê vir al hul moeite, man-ure, toerusting op die grond, vaste vlerk vliegtuie, helikopters, IR nagsig- toerusting, beplanning […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Noodroep: Boere beveilig julleself, skerp jou sekuriteit op

Boere en plaasbewoners word opgeroep om hulle eie veiligheid in en rondom hulle huise op te skerp. Die oproep kom van TLU SA se voorsitter in die Noordstreek, mnr. Steven Vermaak, na die gewelddadige tydperk wat in Augustus 2017 beleef is met 34 plaasaanvalle en 8 moorde. “Elke boer en plaasbewoner moet gaan kyk en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!