VF Plus maak plan om misdaad en plaasmoorde in die provinsie suksesvol te bekamp

ʼn Gesprek tussen die VF Plus en die leierskap van Gauteng oor misdaad en plaasmoorde het ʼn positiewe uitvloeisel gehad en daadwerklike planne van die VF Plus om die probleme met gesamentlike aksies aan te spreek, is in beginsel aanvaar en die onderneming is van regeringskant gegee dat dit so uitgevoer gaan word. Die VF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kommentaar: Wat gebeur ná Mugabe (en Zuma)?

Ondanks die Zimbabwiese weermag se versekering dat pres. Robert Mugabe veilig is en hulle nie ʼn staatsgreep uitvoer nie, is dit presies wat besig is om te gebeur. Die weermag se tydsberekening en modus operandi dui daarop dat hulle nie, soos wat hulle beweer, net ʼn paar kriminele rondom die president teiken nie. As jy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma WIL jou belastinggeld mors op sy hofsake

Die ANC-staatshoof is vasbeslote om die belastingbetalers se geld te mors op sy hofsake. Tydens ‘n antwoordsessie in die parlement gesê hy sal nie die regsaksies teen hom oor korrupsieklagtes, uit eie sak betaal nie. Dit beteken dus dat die staat daarvoor moet betaal. Hy sê dat as sodanige bewerings verband hou met mense se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Padagentskap Sanral dreig met vervolging – word uitgelag deur aanklaers

Die padagentskap Sanral, wat onder andere die omstrede en mislukkende e-tolstelsel bedryf, dreig om nou ernstig te begin om nie-betalers van e-tol te vervolg. In ‘n skrywe aan geregistreerde e-tol gebruikers, meld Sanral dat mediaberigte beweer dat hy onlangs R3,6 miljard e-tol skuld afgeskryf het. “Ons wil die rekord regstel: nie-betaling van e-tol bly steeds […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Talle SAPD misdaad intelligensie personeel sonder sekerheidsklaring

Dit het bekend geword dat bykans driekwart van die polisie se misdaad intelligensie personeel nie sekerheidsklaring het nie. Drie SAPD generaals het nie klaring ontvang nie terwyl ‘n verdere 12 se klarings verval het. Daarbenewens het 152 generaals en brigadiers nie aansoek gedoen vir klaring nie en meer as 1 300 werkgewers se klaring het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kliniek in Sasolburg na Kubaanse terroris vernoem

Dit is onaanvaarbaar dat ‘n plek waar mense gesond gemaak moet word, vernoem word na ‘n persoon wat vir sy gewelddadigheid onthou word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Mnr. Wessels het gereageer op die aankondiging dat ‘n kliniek in Sasolburg na die Kubaanse oorlogstiran, Ché Guevara vernoem word. Volgens Wessels was Guevara […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is dit dalk die toestand van ons “Reënboognasie” dat ons nie die Rugby bid gekry het nie

Waarnemers sê die man op straat kan bly wees dat die 2023 Rugby Wêreldbekerkompetisie toegeken is aan Frankryk, alhoewel baie dit as ‘n negatiewe opmerking sal beleef. Die feit is die land het nie die geld en die sekuriteit om die kompetisie aan te bied nie. Frankryk het 24 stemme teen SA se 15 in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

42 Lyke op Johannesburgse snelweg eers ná 7 ure na staatslykshuis vervoer

Die oorskot van 42 mense op ’n sleepwa wat Woensdag op die besige M1-snelweg in Johannesburg onklaar geraak het, is sowat sewe uur later eers na die staatslykhuis gebring. Lesemang Matuka, waarnemende woordvoerder van die departement van gesondheid, het omstreeks 17:00 bevestig dat die pad gedeeltelik vir verkeer oopgestel is. “Ons moes alternatiewe vervoer reël […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Almal in die ANC lieg en dan is Persoon “G” ook deel van die spys, wie is die Persoon “G” ?

Eskom se raad se woordvoerder, Khulani Qoma, noem minister Lynne Brown openlik ‘n leuenaar en iemand wat onbevoeg is om haar werk te verrig. Tydens sy verskyning voor die parlementêre komitee het Qoma getuig dat Brown “omring” was van individue wat gekaap was terwyl sy probeer voorgee het dat sy self nie gemanipuleer word nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering se Gesondheidsplan gaan selfde paaidjie volg as die van e-tol

Regter Dennis Davis, wat ‘n belastingkomitee lei, voorspel dat die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), gaan misluk soos die e-tolstelsel misluk het. Volgens Davis word die NGV gedryf deur professionele mense, terwyl die publiek en pasiënte nie daarby betrek word nie. Dieselfde het gebeur met die e-tolstelsel wat daartoe gelei het dat die publiek met ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!