Sakesektor se kommer verdiep – dit blyk of die ekonomie net aan hou met val !!

Die vertroue in die ekonomie van SA is besig om weekliks te verswak en in wantroue om te skakel. Na die afgradering verlede week deur Moody’s van Suid-Afrika se buitelandse en binnelandse skuld tot net duskant rommelstatus, en die daaropvolgende afgradering van vyf plaaslike banke en sommige staatsentiteite, het die volgende skok die sektor getref […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Werkloosheid syfer hou net aan met styg, en ons mense sukkel om vakante poste te kry as gevolg van regstellende aksies.

Werkloosheid in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van 2017 gestyg tot 27,7%. Dit is die hoogste sedert September 2003. As die getal nie-werksoekers bygetel word beteken dit dat bykans 36% van die bevolking, of te wel 9,3 miljoen, werkloos is in die land. Die landbousektor het bykans 44 000 werkers laat gaan in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Magtigste Mediagroep in Afrika, Media24, Stuur Haatveldtog Teen Wit Mans Van Stapel

Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op die webblad van Huffington Post South Africa, ‘n Media24-publikasie aangebied is, skryf ene Shelley Garland […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan dit ooit eendag ophou – Swartes dreig blankes met die dood

Die onverdraagsaamheid van talle swart inwoners van die land, het skerp op die voorgrond gedring na die geval in ‘n Spur restaurant in Johannesburg, waar ‘n blanke pa die ma van ‘n swart kind aangespreek het nadat dié die blanke dogtertjie aangerand het. Twee mans wat verkeerdelik vir die betrokke pa aangesien is, is met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BEE maak dit moeilik vir lande om in SA te belê

Dit blyk dat swart ekonomiese bemagtiging (SEB) toenemend as ‘n hindernis vir oorsese beleggers in Suid-Afrika gesien word, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-voorsitter en parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Adv. Alberts sê die gevolg hiervan is dat ekonomiese groei aan bande gelê word wat beteken dat SEB eerder tot nadeel strek van die gemiddelde swart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Honderde verpleegkundiges wat self studies betaal het, werkloos gelaat wyl beurshouers plasings ontvang.

Honderde verpleegkundiges word blykbaar afgeskeep omdat hulle self betaal het vir studies en nie beurse ontvang het nie, wyl dié wat beurse wel ontvang het, voorkeur geniet en al klaar werk. Andrea Heyneke, het haar BCur Verpleegkunde graad in 2016 voltooi by die Noord-Wes Universiteit Potchefstroom kampus. As verpleegkundiges moet hulle dus ‘n verpligte gemeenskapsjaar voltooi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Begrotingsrede: Jan Alleman dok op vir tanende ANC-steun – Solidariteit

Die vakbond Solidariteit het vandag, ná afloop van die Februarie-begrotingsrede, skerp kritiek op die ANC-regering se politieke beloftes gehad – beloftes wat nou in die nasionale begroting in ʼn groter mate deur die belastingbetaler gefinansier gaan word. Volgens Gerhard van Onselen, ekonomiese navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), is minister Gordhan in ʼn onbenydenswaardige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wêreld verloor sakevertroue in SA weens BEE

Internasionale vertroue in Suid-Afrika se sake-omgewing het drasties afgeneem sedert 2012 met swart ekonomiese bemagtiging (SEB) wat uitgewys is as die mees negatiewe faktor vir Europese beleggers in die land. Dit blyk uit ʼn verslag van die Europese Unie (EU) se Kamer van Koophandel wat pas verskyn het. Die verslag is opgestel aan die hand […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Gerrie “Bulhond” Nel, nou by AfriForum, ook anti wit haatspraak vervolg?

Die verrassende aansluiting van Gerrie Nel by Afriforum klink heel goed, maar iets is nie pluis nie. Het Gerrie Nel, wat dekades vir die ANC regime gewerk het, regs geskyf, of het Afriforum links geskyf? Volgens die “Fake News” ver linkse koerant Huffpost het Gerrie nou by “ver regse volkstaters” aangesluit, en ons almal weet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!