Skade veroorsaak deur geweldadige betogings in Hermanus beloop al meer as R40 m.

N3-snelweg tot stilstand geruk weens betoging oor duur brandstof

Madiba se latenskap word gevier deur chaos en wanorde in verskeie dele van SA

Protesteerders bring N1, Molotopad tot stilstand

Opstokers by Hermanus onder bedwang gebring met traangas en rubberkoeëls

Soweto inwoners bestook substasie met petrolbomme

Rubberkoeëls vlieg tydens protesoptog by Marikana

Stakende taxis laat duisende pendelaars gestrand

ESKOM NUUS:- Staking kos hulle R102 miljoen

62 Arrestasies gemaak by Van Reenenspas blokkade

Bloemfontein se erfenisbates in sy kanon in, net soos sy berugte Munisipaliteit

Stakers blokeer Van Reenenpas – Soos dit nou aangaan word hele SA lam gelê deur geweld en stakings