Kovsies verduidelik oor ‘ 20 ton Afrikaanse boeke’ by skrootwerf

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Dinsdag gesê gerugte dat hy 20 ton Afrikaanse boeke na ʼn ashoop verwyder het om verpulp te word, is onwaar. Dit volg nadat foto’s van dié boeke wat na bewering by ʼn skrootwerf afgelaai is om vernietig te word, die wenkbroue van akademici en talle op sosiale media […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA skrywer Ruben Groenewald se e-boek maakopslae in leserskringe

’n Suid-Afrikaanse skrywer Ruben Groenewald se e-boek ‘Broken Dreams: the Untold Truth’  het so pas sy opwagting gemaak op die bekende Amazon platform. Hierdie nuwe verhaal uit die pen van Groenewald is gebaseer op ’n ware gebeurtenis wat handel oor die lief en leed van bokser.  Lionel is ’n 8 jarige knaap wat deur sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!