Twee sestig-jariges op kleinhoewe naby De Deur aangeval en gemartel

Twee mans, beide in hul 60’s, is gisteraand op hul plot in Elandsfontein, naby De Deur, deur vier mans oorrompel, vasgebind en gemartel. Mnre. Hans Nothnagel en Frik Grobler het ondersoek gaan instel toe die honde vreeslik begin blaf het, maar het niks vreemd opgemerk nie. Hulle is weer terug in die huis en het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man op Balfour-plaas,Mpumalanga geskiet tydens plaasaanval

ʼn Man is Vrydagaand glo sonder enige waarskuwing geskiet toe hy by sy huis op ʼn plaas in die Balfour-distrik in Mpumalanga ingestap het. Kol. Mtsholi Bhembe, woordvoerder van die polisie, het gesê David Streicher is ná die voorval na ʼn hospitaal gehaas. Volgens inligting op sosiale media is David in sy gesig geskiet, maar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvallers vasgetrek in Polokwane – Knap gedaan!

Die polisie het ’n lid van ’n vermeende bende in ’n oor-en-weer-skietery gewond nadat een van sy makkers ure tevore in ’n aanval op ’n kleinhoewe deur die eienaar doodgeskiet is. Twee van hul makkers is uiteindelik in hegtenis geneem terwyl die gewonde tans onder polisiebewaking in die hospitaal is. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorman van wildplaas tydens plaasaanval doodgeskiet in Jagersfontein-omgewing, Vrystaat

’n Jong plaasvoorman is Sondagmiddag dood toe hy na bewering tydens ’n inbraak op ’n wildplaas in die Jagersfontein-omgewing in die Vrystaat in die hart geskiet is. Kyle Stols (22), die voorman op ’n wildplaas van Hantari Game Breeders in die Jagersfontein-omgewing, is op die toneel dood. Die wildplaas behoort aan Marius Eksteen, eienaar van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Agri SA moet ophou praat en begin doen

Die landboubedryf, wat ‘n uiters belangrike rol in die privaat sakesektor en die ekonomie vervul, kan nie net aanhou om met die regering te praat oor die bedreigings wat sy vernietigende politieke en ekonomiese ideologie vir landbouprodusente inhou nie, want dit dien geen doel nie. So sê mnr. Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom. Mnr. Brink […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mooi so – Verdagte kritiek ná inbraak op kleinhoewe buite Potchefstroom

ʼn Vermeende inbreker is in die hospitaal opgeneem nadat hy Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe buite Potchefstroom geskiet is. Lt.kol. Adel Myburgh, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die voorval het net na 01:00 op ʼn kleinhoewe in die Vyfhoek-omgewing plaasgevind. Volgens Myburgh is daar twee huise op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionale DBV soek privaat vervolging teen Modise

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het aangetoon dat hul oorweeg om privaat vervolging in te stel teen Thandi Modise, die nasionale Raad van Provinsies se voorsitter. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het geweier om Modise te vervolg nadat verskeie dooie karkasse op ‘n plaas gevind is wat behoort aan Modise. Die vee, waaronder varke, skape, eende en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die mislukking van grondgryp al duideliker

Die kommunistiesgesinde regime se doelwit om meer as 2 miljoen hektaar landbougrond oor te dra aan swartmense voor die einde van 2019, is ’n onhaalbare doelwit. Die opmerking is deur ’n ekonoom van Transvaal gemaak nadat die departement ’n verslag aan die parlement voorgelê het oor grondhervorming. Kenners wys daarop dat die regime reeds met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrikaners is siek en sat vir plaasaanvalle

Die enjins het hard gedreun op Sondagmiddag, 8 Oktober, toe die 911 Riders vanaf Bela-Bela tot op Modimolle gery het om ’n memorandum aan die polisie te oorhandig om hulle aan te moedig om plaasmoorde te keer. Dié groep motorfietsryers het regdeur Limpopo gery en 21 polisiestasies besoek. Hulle het altesame 2 100 km afgelê. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleinhoewe inwoner met ‘n graaf aangeval – Potgietersrus

MOKOPANE – ‘n Inwoner van Lisbon kleinhoewes is Saterdagoggend met ‘n graaf aangeval na ‘n konfrontasie met ‘n man wat op sy gesin se kleinhoewe betrap is. Alma Pieterse wat daar woon, het aan Bosveld vertel haar skoonseun, Edward Els, is Saterdagoggend kort voor 08:00 na buite om te gaan rook toe hy ‘n man by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!