Waldimar Pelser: Suid Afrikaanse burgers is gatvol vir boggers

Suid Afrikaanse burgers het slegs ’n morele plig om hul te onderwerp aan die gesag van ’n legitieme staat. Reg? Hoewel die ANC-regering onder Jacob Zuma demokraties verkies is, het hy sy legitimiteit verloor deur nie te regeer in die belang van die publiek nie, maar in kru eiebelang. Deur vermorsing, diefstal en korrupsie het Zuma […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eric Barnard Meubels ontrek hulle advertensies by Jacaranda 94.7 FM

Die direkteur en bestuurder van Eric Barnard meubels, Marius Barnard, het sy rug styf gemaak en sy advertensies by Jakaranda FM onttrek na politiese anti-blanke aanmerkings van die swart omroeper, Tumi Morake. Barnard sê in ‘n verklaring dat Morake se opmerkings rassisties en polities is en dat hy hom nie kan assosieer met ‘n stasie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die ANC laat Chinese nou toe om ons land in te stroom – is dit tog nie ook dalk ‘illegal alien’ besetting nie

Die nuwe kolonialiste het gearriveer. Sonder ’n woord het die Suid-Afrikaanse regering toegelaat dat sowat 400 000 Chinese die land ingekom het oor die afgelope 6 jaar. Die meeste van hulle kom van die Fujian Provinsie in China en is al oral in Suid-Afrika versprei. Selfs in die mees afgeleë gedeeltes van Suid-Afrika verskyn tussen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Probleme op die horison vir Universiteit

Die Universiteit van Kaapstad sit met ‘n beplande “staking” waar studente en unie werkers dreig om teen Donderdag die universiteit te “sluit”. Studente met uitstaande skuld en werkers wat uitgekontrakteer is vorm die kern van die protes. By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie dreig probleme waar vier studenteleiers in ‘n tugverhoor betrokke is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die koppe van sekere ANC lede gaan rol.

Die ANC besef dit gaan nie maklik wees om presies te bepaal wie van die sowat 26 parlementslede gestem het vir die mosie van wantroue in hul leier, Jacob Zuma nie. Boonop is die party verdeeld oor of daar gepoog moet word om hulle uit te snuffel en te vervolg of nie. In ‘n poging […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sekuriteitswagte in Pretoria eis salarisse van meer as R10 000

Meer as 300 honderd sekuriteitswagte het ‘n vreedsame optog op Kerkplein gehou waarna hul eise oorhandig het aan die Tshwane Raad. Hulle eis ‘n maandelikse salaris van R10 000 en permanente aanstellings. Dit volg op bewerings dat die stadsraad meer as drieduisend wagte gaan afbetaal en hul vervang met Tshwane Metro Polisie rekrute. Volgens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staking in die staal-en-ingenieursbedryf lyk onafwendbaar

’n Staking in die staal-en-ingenieursbedryf lyk onafwendbaar en gaan verreikende gevolge hê vir dié arbeidsintensiewe bedryf met 350 000 werkers en sowat 10 000 maatskappye. Die bedingingsraad vir die bedryf (die MEIBC) is verlede maand onder geregtelike administrasie geplaas. Die raad kry nou net 14% van sy normale inkomste vir administrasie vir die oplos van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sal die bedangking van Zille die ANC gelukkig maak … heelmoontlik !!

Die DA se voormalige leier en premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, is geskors uit die party oor sosiale media opmerkings wat sy in Maart oor kolonialisme geplaas het en wat nie goed afgegaan het by haar swart partygenote en die nuwe baas van die party nie. Haar skorsing sal duur tot haar dissiplinêre verhoor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!