‘Prokureur’ het glo nog nie ten volle vir haar saak voorberei nie

Brenda Wardle. Via ANA Brenda Wardle, wat haarself na bewering as ʼn prokureur voorgedoen en jare lank regsanalise aan die media verskaf het, het Maandag weer in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth verskyn en laat hoor sy is nog nie gereed om met die verhoor voort te gaan nie. Sy hanteer haar eie verdediging. Maroela […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!