VSA SE TRUMP MAAK DIE LIBERALE KWAAD

Donald Trump se uitspraak laat verlede week dat dit tyd geword het om Jerusalem te erken as wettige hoofstad van die Republiek van Israel, maak opslae wêreldwyd. Sedert die dae van Bill Clinton het elke Amerikaanse president nog voor ‘n verkiesing belowe dat daar erkenning gegee sal word aan die status van Jerusalem. Trump is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?

Vir baie Afrikaners het die onlangse Europese-Afrika-spitsberaad in Abidjan ‘n gevoel van déja vu ontlok. In die laat veertigerjare is sulke konferensies ook in Suid-Afrika gehou waar vrese uitgespreek is dat die Europese bevolking in dié land uiteindelik deur swart bevolkingsgroei en migrasie vanaf die tuislande verswelg mag word. Suid-Afrika in 1950 was ‘n mikrokosmos […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Verskansingsfonds in die VSA is een alternatief om geld in die buiteland te belê en nou is ‘n goeie tyd.

In ‘n kommerwekkende aanbeveling komende van een van die land se top ekonome, het Dawie Roodt, sy kliënte aangeraai om hul geld uit die land te neem. Volgens hom is Suid-Afrika in groot moeilikheid. Hy het gereageer op die ouditeur-generaal se verslag rondom ongemagtigde nasionale uitgawes en hy glo dat die belastingbetaler se geld wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zimbabwe: Mugabe pos sy adjunkpresident

Die Zimbabwiese adjunkpresident, Emmerson Mnangagwa, is Maandag die trekpas gegee oor sy “ontrouheid, onbetroubaarheid” en ʼn “tekort aan integriteit in die uitvoer van sy pligte”. Simon Khaya, ʼn regeringswoordvoerder, het dié nuus Maandag by pres. Robert Mugabe se regeringskantoor bekend gemaak. “Mnangagwa se optrede in die uitvoering van sy pligte was strydig met sy amptelike […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige beampte vasgetrek oor vervalste permitte aan buitelanders

ʼn 34-jarige vrou is Vrydag deur die Valke se teenkorrupsie-eenheid vasgetrek vir die uitreiking van vervalste permitte. Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het gesê die vrou was ʼn voormalige beampte van die departement van binnelandse sake. “Die verdagte van Kensington naby Kaapstad het glo in 2015 die departement se administratiewe stelsel gemanipuleer en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ses vas oor miljoene se onwettige tabak en sigarette

Die polisie het ‘n deurbraak gemaak toe hulle op ‘n enorme vrag onwettige tabak en sigarette beslag gelê en ses mense in hegtenis geneem het. Die polisie het op 17 Oktober tydens ‘n intelligensie-gedrewe oprasie, Operasie Peregrenus’, in die Oos-Kaap, beslag op die onwettige tabak en sigarette gelê. Daar is 1 750 bokse sigarette en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lughawe misdaad verby? – Sien is glo

Volgens die minister van polisie, Fikele Mbalula , is die dae verby van misdaad by lughawens nadat ses verdagtes gearresteer is die naweek. Die verdagtes is gearresteer in verband met die rooftog op buitelandse diplomate wat in die land aangekom het, en wat van die lughawe af agtervolg is. Enkele weke gelede was dit selfs […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

36 Vakansiegangers van Nederland word aangeval en beroof tussen lughawe en hul hotel in JHB

Wat ‘n droomreis moes wees, het gou in ‘n toneel uit ‘n lelike aksiefilm geëindig na ‘n groep van 36 Hollanders hierdie naweek in Suid-Afrika aangeval en beroog is toe hulle van die lughawe na hul Johannesburgse hotel op pad was. Die groep het geld by die lughawe getrek vir die eerste paar dae van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die ANC laat Chinese nou toe om ons land in te stroom – is dit tog nie ook dalk ‘illegal alien’ besetting nie

Die nuwe kolonialiste het gearriveer. Sonder ’n woord het die Suid-Afrikaanse regering toegelaat dat sowat 400 000 Chinese die land ingekom het oor die afgelope 6 jaar. Die meeste van hulle kom van die Fujian Provinsie in China en is al oral in Suid-Afrika versprei. Selfs in die mees afgeleë gedeeltes van Suid-Afrika verskyn tussen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

As dit nie die Gupta’s of die Zuma familie is nie dan is dit die Sjinese!

Twee groot kontrakte tussen die regering en ‘n Sjinese semi-staatsinstelling gaan klaarblyklik voort ten spyte daarvan dat beide tenders nie voldoen het aan die verkrygingsvoorskrifte ten opsigte van tenders nie. Prasa en die departement van water en sanitasie gaan twee kontrakte toeken ter waarde van R70 miljard aan China Communications Construction Company (CCCC). Dit gaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!