“Ons wil dit nóú hê!” – Kaapstad word afgepers met betoging vir huise in Houtbaai wat “onverbloemde misdadigheid” geword het

Onluste het oor die naweek in Houtbaai, die gegoede kusvoorstad van Kaapstad, uitgebreek. Die polisie se onluseenheid het hul hande vol om brandstigting en skade aan voertuie, huise en kantore te verhoed. Onslusmakers het reeds sowel private as openbare eiendom beskadig. ‘n Lid van die Kaapstadse burgermeesterskomitee wat met veiligheid belas is, JP Smith, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hare waai by Golden Oldies onder DA aktiviste na katgeveg uitbreek – wat ‘n sirkus!

DIE hare het Vrydagaand letterlik gewaai toe ’n golden oldies show vir DA-aktiviste handuit geruk en ’n katgeveg glo uitgebreek het. Een van die aktiviste sit met ’n geswolle neus, ’n sny op een oogbank, ’n seer, gekneusde liggaam en ’n bles op die kop. Dit volg nadat sy en haar verloofde blykbaar dié aand […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA-raadslid in Kaapstad doodgeskiet na afloop van vergadering by plaaslike gemeenskapsaal

ʼn Raadslid van die DA is Woensdagaand ná ʼn vergadering in Kaapstad doodgeskiet. Patricia de Lille, Kaapstad se burgemeester, sowel as Bonginkosi Madikizela, die DA se waarnemende leier in die Wes-Kaap, het Donderdag hul skok uitgespreek nadat Xolile Gwanxu, raadslid van die groter Philippi-omgewing, deur ʼn onbekende aanvaller doodgeskiet is. Volgens die Stad Kaapstad het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Herrie los oor kospakkies’ wat bestem is vir Knysna slaggoffers – DA plaas hul plakkers daar op

‘n Herrie het losgebars omdat DA-vrywilligers na bewering plakkers van die party op kospakkies en -items geplak het wat aan brandslagoffers in Knysna versprei is. Die DA het dit Dinsdagmiddag ten sterkste ontken. Sammy Claassen, ANC-woordvoerder in die Weskusstreek, het gesê dit is onder hulle aandag gebring. Die West Coast Racing Club het vroeër bydraes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA in die moeilikheid, blankes dreig om hulle stemme vir ‘n ander Party te gee !!

Die DA-leier, Mmusi Maimane, het die DA in ‘n skaakmat posisie geplaas met sy skorsing van Helen Zille. Volgens ‘n interne meningsopname is veral blanke DA-ondersteuners kwaad vir Maimane omdat hy Zille geskors het, en dreig om hulle toekomstige steun van die DA te onttrek. Aan die ander kant het hy die ongelukkigheid van swart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sal die bedangking van Zille die ANC gelukkig maak … heelmoontlik !!

Die DA se voormalige leier en premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, is geskors uit die party oor sosiale media opmerkings wat sy in Maart oor kolonialisme geplaas het en wat nie goed afgegaan het by haar swart partygenote en die nuwe baas van die party nie. Haar skorsing sal duur tot haar dissiplinêre verhoor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tyd om wakker te skrik – Is DA regtig die beste keuse as ‘n opposisie party teen ANC

WAKKER WORD WITMAN. Is daar rerig nog mense wat dink die DA is die beste party omdat dit kamtig wittes en swartes het?? Die DA het sopas vir Zille geskors omdat sy nie om verskoning wou vra vir haar “koloniale twiets” nie. Julle moet ook net baie mooi onthou dat Maimane op Malema se troue […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Kontroversiële vraag: HET MMUSI MAIMANE SOPAS SY EIE PARTY NA SELFMOORD GELEI?

Die sage rondom die skorsing van Helen Zille uit die DA skud nou ‘n klompie geraamtes uit die kas daar. Nadat Maimane met groot fanfare gister aangekondig het dat Zille geskors word maar aanbly as premier van die Wes Kaap, het Zille gereageer met ‘n verklaring waarin sy wys daarop dat dit ‘n onregmatige stap […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die DA het ook interne probleme, daar is ook rugsekery sigbaar.

Mmusi Maimane is skynbaar besig om enige moontlikheid van Helen Zille om herverkies te word tot die party se provinsiale leierskap teë te staan. Zille is glo genader deur top Wes-Kaap DA lede om weer beskikbaar te wees vir die provinsie se leiersposisie. Maimane het die proses begin waarin Zille aangekla is oor haar pro-kolonialistiese […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA Leier Maimane word met agressie uit Zambië gedeporteer

Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, is uit Zambië gedeporteer, tydens die verraad verhoor van die opposisieleier Hakainde Hichilema. Maimane, DA-leier, is ‘n konstitusionele ampsdrae van Suid-Afrika, is kragtig verhinder deur die Zambiese polisie om die Republiek van Zambië binne te gaan. Ten tye dat die SAL-vlug tot stilstand gekom het, was die polisie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!