“Grondroof is ‘n daad van oorlog”, maar is plaasmoorde nie alreeds oorlog nie?

In  ‘n verklaring wat ondersteun is deur Die AWB, Die HNP, Die Verkennersbeweging en Die VVK, verklaar hulle dat wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, lei  dit noodwendig tot oorlog. Sedert die vroegste tye was dit die aanvaarde reg van volkere om hul gebiedsintegriteit teen sulke vergrype te verdedig, soos […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma moet sê wat hy teen witmense het

Dit is pres. Jacob Zuma se skuld dat Suid-Afrika hom op ʼn rigtinglose koers sonder morele kompas bevind, en dan word die skuld vir die president se eie mislukkings boonop op wit mense gepak, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het tydens die debat oor die staatsrede gesê hy skaam […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FW moet nooit weer gesig in openbaar wys

“Bly liewers stil en moet nooit weer jou gesig in die openbaar wys nie.” So sluit die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, mnr. Andries Breytenbach, ‘n ope brief aan voormalige president FW de Klerk af. De Klerk, wat op 2 Februarie 1990 die ANC en SAKP ontban het en aangekondig het dat die veroordeelde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Stille Meerderheid Slaan Terug. Play Doh en inkleur boeke vir “Cry Baby” liberale wat vir dekades mense aangeval het

Terwyl die liberale in VSA “Play doh” en inkleur boeke gegee word om hul skok oor Trump se verkiesing te kalmeer, sit die wat wel Trump en BRexit ondersteun het, die slagoffers van die liberale, met ‘n klein bietjie hoop dat die wêreld nie heeltemal verlore is nie! Min mense besef die werklike betekenis van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrika en die wêreld word deur skelms oorheers en ons aanbid hulle en hul skeppings

Politiek trek mense wat die kortpad na rykheid soek sonder om daarvoor te werk. Dit is beslis waar in Afrika, maar ook deesdae in die res van die wêreld. Meeste van die Europese Unie se politici word betaal vir hul verraaierskap van hul Nasie State… Hillary Clinton en haar voorlopers soos Obama, Bush ens.,  word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika

Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

4.6 Miljoen (10%) van SA Bantoe woon in 7,000 100% rasegte Bantoe dorpe, GEEN Kleurlinge, Indiërs of Blankes nie!

In antwoord op die Saturday Star se skandalige goedkoop joernalisme waar hulle die Afrikaner nedersetting Eden aanval en veroordeel, wil ek graag hierdie volksmoordenaars herinner hoe skynheilig en wraaksugtig hulle is deur hulle te herinner van die statistieke wat ek op SAUK Nuus meer as 3 maande terug publiseer het: 10% van alle bantoe woon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is jy reg vir wanneer Zuma, soos Qaddafi vermoor word, in ‘n Westerse gedrewe kleur rewolusie wat Malema die mag wil gee?

Is jy voorberei en reg vir wanneer Zuma, soos Qaddafi, wreed en geweldadig vermoor word, in ‘n Westerse gedrewe “kleur rewolusie” wat Malema die mag wil gee? Inderdaad, gebeure in Libya en meer onlangs in Ukraine en nou Brasilië, is baie van toepassing vir Suid Afrika. 1994 kom weer, maar dié keer is blankes maar net […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe stigting in die lewe geroep SOS vir SA

Die name van Desmond Tutu, Albert Luthuli, Oliver Thambo en Thabo Mbeki word genoem as verteenwoordigers van verskeie stigtings wat ‘n nuwe inisiatief die lig laat sien het naamlik “The Foundations Initiative” (TFI).   Ander groepe wat deel vorm van die groep is “Die Helen Suzmann stigting”, Die “FW de Klerk stigting”, asook die “Robert […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA verdien biljoene met wapens

Een van die nalatenskappe van die apartheidsjare, was die uitstekende wapenbedryf wat op die been gebring is. Hierdie nalatenskap wat De Klerk aan die terroristebewind oorhandig het, het verlede jaar R2,7 biljoen vir die regeringskas ingebring. Lande wat deur Suid-Afrika van wapens voorsien word, sluit ondermeer Irak, Azerbaijan, Kenia, Nigerië en Burundi in. Burundi is tans […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!