Voormalige DA-leier word ingespan om Kaapstad se waterkrisis kommunikasieprojek te bestuur

Die voormalige DA-leier, Tony Leon, en Nick Clelland gaan glo ingespan word om Kaapstad se waterkrisis kommunikasieprojek te bestuur. Resolve Communications, ‘n kommunikasie maatskappy, is deur die raad gehuur om ‘n kommunikasiestrategie te ontwikkel en te bestuur rakende die waterkrisis. Op navraag het die raad ontken dat Leon, oftewel prominente DA lede, betrokke is by […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA se topstrukteer wil ontslae raak van de Lille

Die DA se uitvoerende komitee in Kaapstad het ‘n aanbeveling deurgegee aan die party se topstruktuur dat Patricia de Lille onthef moet word van haar pos as burgemeester van Kaapstad. Volgens Grant Twigg, voorsitter van die DA in die Moederstad Metroraad, het hulle nie meer vertroue in haar het nie. Volgens die raad kan sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Diefstal” as gevolg van die droogte in die Wes-Kaap

Boere in die Wes-Kaap word ernstig geraak deur die ergste droogte in 60 jaar. Druiwe produsente in die Olifantsrivier gebied se water kwota is met 80% gesny. Dit beteken dat boere moet besluit watter boorde oorgelaat word aan die droogte en watter benat moet word. Dit het gelei daartoe dat ‘n druiweboer in die omgewing […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

HOEVEEL KORRUPSIE WIL DIE DA NOG TOESMEER?

Dit bly verstommend ironies dat die Demokratiese Alliansie van die more tot die aand tekere gaan oor korrupsie, terwyl die media sommer openlik berig oor die vlak van korrupsie wat Patricia de Lille in Kaapstad toesmeer. Verstommend genoeg kom die DA nie so ver om van haar ontslae te raak nie. Hoekom nie? Waarom moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Toeris vertel van wittebrood-nagmerrie in Kaapstad – beveel nie Kaapstad as toeristebestemming aan

‘n Pasgetroude paartjie van Singapoer wat op 9 September vanjaar beroof is nadat hul huurmotor in ’n gevaarlike deel van Kaapstad onklaar geraak het, sê hulle sal nie sommer Kaapstad as ’n toeristebestemming aan ander mense aanbeveel nie. “Dit kan enige plek in die wêreld gebeur, maar dit lyk asof rooftogte op straat algemeen in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n blanke is vermoor in Kaap !!

Die 81-jarige mnr. Eric Wiese is buite sy huis in Higgovale Kaapstad aangeval en daarna in sy huis ingesleep waar hy vermoor is. Weinig items van waarde is gesteel. Mnr. Wiese was ‘n gewese direkteur van Naspers.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Ons wil dit nóú hê!” – Kaapstad word afgepers met betoging vir huise in Houtbaai wat “onverbloemde misdadigheid” geword het

Onluste het oor die naweek in Houtbaai, die gegoede kusvoorstad van Kaapstad, uitgebreek. Die polisie se onluseenheid het hul hande vol om brandstigting en skade aan voertuie, huise en kantore te verhoed. Onslusmakers het reeds sowel private as openbare eiendom beskadig. ‘n Lid van die Kaapstadse burgermeesterskomitee wat met veiligheid belas is, JP Smith, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Orania se Ora gaan in ‘n nuwe digitale geldeenheid omskep word wat die Rand kan teenstaan

Ekonoom Dawie Roodt is betrokke by ‘n projek om ‘n nuwe digitale geldeenheid in die dorp van Orania te ontwikkel met die digitaliseering gebruik van hul bestaande Ora geldeenheid, wat die ekonomie van die dorp aansienlik sal verbeter. Die digitale geldeenheid sal met behulp van slimfone verhandel word, en Roodt het gesê dat hulle met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Harte en beursies word oopgemaak vir Knysna – maar bereik dit egter die regte eindbestemming?

Die afgelope week het Suid-Afrikaners  hul harte en beursies oopgemaak vir die talle mense wie se lewens deur verwoestende brand in Knysna vernietig is. Honderde inwoners het al hul besittings en selfs hul huise in die brand verloor. Volgens die provinsiale regering was die dodetal gister reeds 9, waarvan een ‘n brandweerman was. Daar is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!