EFF dringend opsoek na nuwe kieser -wil nou jeugdiges in sjebiens en bierhuise werf

EFF in ‘n hoek gedruk en sing nou ‘n ander deuntjie – erken nou dat hy inderdaad die geld ontvang het van VBS bank

Radio-omroeper in die pad gesteek omrede hy na Malema as ’n aap verwys het

EFF slaan die kitaar en nie die ANC, sê oud president Thabo Mbeki oor grondbeleid

EFF vra vir die verwydering van Die Stem, uit die Volkslied omdat dit vir die gerief van rassiste en wit oppergesag is

Malema dagvaar ANC Jeugliga vir naamskending

Suid-Afrika se kerke is nie gevrywaar teen grondonteiening sonder vergoeding, EFF doen beroep dat dit as staatsgrond verklaar moet word

DA veraai sy kiesers deur toe te gee aan EFF se eise

EFF-leier, Julius Malema onder aanval deur sy eie volgelinge – sy motor is met klippe bestook en lyfwagte is gedwing om lewendige ammunisie af te vuur terwyl hy hom na veiligheid begelei

Anti-Afrikanersentiment: EFF- en ANC-studente ontwrig en vergiftig die atmosfeer op die Tukkies kampus met naderende studenteraadsverkiesing

EFF se Shivambu word gearressteer na hy die wit waks uit sy witmonopoliekapitaal voertuig jaag