Stook die Regering rassisme aan? – Solidariteit vra sowaar dié vraag

ʼn Paneel, bestaande uit bekende Suid-Afrikaanse denkers, het vandag tydens ʼn bespreking by ʼn konferensie wat deur die vakbond Solidariteit gereël is, gewys op die teenstrydigheid wat geld by die hantering van voorvalle van rassisme in Suid-Afrika en het in die verband die regering se aandeel daarin uitgewys. Hierdie paneelbespreking vorm deel van Solidariteit se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ekonomiese ellende op pad

Standard & Poor’s, die graderingsmaatskappy, het gewaarsku dat Suid Afrika se kredietgradering nog verder afgegradeer kan word as politieke onsekerheid ekonomiese groei in die land sou verhinder. Intussen het die ekonoom, Dawie Roodt, daarop gewys dat ekonomie nie groei as gevolg van beleggings in die land nie. Groei vind plaas deur vervaardiging en produksie. S […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regstudies in gevaar !!

Vier Universiteite het kennis ontvang van die Raad vir Hoër Onderwys dat hul dalk nie meer mag voortgaan met die aanbieding van hul LLB kursusse nie. Die vier universiteite is Unisa, Noordwes (of te wel PU) , Kovsies en Walter Sisulu. Die instellings se kursusse voldoen nie meer aan die voorgeskrewe standaarde wat neergelê is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatsdepartemente maak foute en die Regslui baat daarby.

Die departement van Sosiale Ontwikkeling het R30 miljoen spandeer aan regskoste sedert 2013. Die departement met sy minister, Bathabile Dlamini, is die afgelope jare kort-kort in die howe rondom appèlle wat aangehoor moes word oor die toekenning van die sosiale toelaes. Die departement is by uitstek die departement wat hom ook nie steur aan hofbevele […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Blik op 1906 se Onderrig en onderwys

Onderrig en onderwys van ons volkskinders was die sleutel tot Afrikanersukses voor, maar ook na 1902. Te midde van ´n verskroeide land het die Bittereinder-Boer veral twee dinge gedoen: Plase begin heropbou, teen alle uitbuitende teenstand in; CNO-skole op die been gebring, wat uiteindelik Milnerisme in staatskole sou stuit. Met die karigste middele denkbaar sou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog instellings se krediet word afgegradueer danksy BEE

Die Fitch graderingsmaatskappy het Absa, Nedbank, First Rand, Standard Bank, Investec, Eskom, Transnet en MTN afgradeer na BB+ oftewel rommelstatus. Standard & Poor’s het Santam, Sanlam, Exxaro en Ou Mutual afgradeer. Die meeste van die instellings het reeds toegegee vir die regering se swart bevoordelingsvereistes, sonder dat daar noodwendig na bekwaamheid gekyk word by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma raak te duur !!

Standard & Poor’s se kredietafgradering van Suid-Afrika na rommelstatus is te wyte aan president Jacob Zuma wat weereens bewys het dat hy sy eie belange bo dié van Suid-Afrika stel. Standard &Poor’s wat aanvoer dat die vervroegde besluit om Suid-Afrika af te gradeer en dit direk te koppel aan die kabinetskommeling, bewys dat Zuma en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kan ons as Blankes nog uiteet ?

Na die omstrede Spur-insident, waar dié restaurantgroep ‘n blanke man verbied het om weer by hulle te eet nadat hy die ma van ‘n kind wat sy dogtertjie aangerand het daaroor aangespreek het, het sosiale media berig van ‘n werknemer van McDonalds wat spog dat sy in alle blankes se kos gespuug het. Volgens die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhervormingsprojekte in SA ‘n totale ramp! Spogplaase word bouvalle.

Verhongerde varke, plakkershutte tussen die kniehoogte gras en ’n stukkende windpomp by die ­boorgat. Dit is al wat oorgebly het op die spogplaas Shepstone naby Lothair in Mpumalanga nadat die staat dit by die oorspronklike eienaar gekoop het en dele daarvan aan begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek verhuur het. Daarom het departement van landelike ontwikkeling en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

LP’s is besig om te bedank .. een vir een !!

Mcebesi Jonas, Dipuo Peters en Tina Joemat-Peterson het as LP bedank nadat Zuma hul as ministers weggejaag het. Dit beteken dat die ANC nuwe parlementslede kan aanwys, en die vermoede is dat die een LP pos aan Nkosazana Dlamini-Zuma sal gaan. Tydens haar ex se laaste kabinetskommeling is sy nie oorweeg nie, waarskynlik omdat sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!