Die Kontroversiële vraag: HET MMUSI MAIMANE SOPAS SY EIE PARTY NA SELFMOORD GELEI?

Die sage rondom die skorsing van Helen Zille uit die DA skud nou ‘n klompie geraamtes uit die kas daar. Nadat Maimane met groot fanfare gister aangekondig het dat Zille geskors word maar aanbly as premier van die Wes Kaap, het Zille gereageer met ‘n verklaring waarin sy wys daarop dat dit ‘n onregmatige stap […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VERRAAIER UIT NEDERLAND HET NA AL DIE JARE NOG STEEDS GROOT INVLOED IN SPIOENASIE KRINGE IN SUID AFRIKA

Hélène Passtoors van Belgie is gebore op 9 Augustus 1942 in Nederland. Sy is die redaktrise van Esperances des Peuples en ‘n redaksielid van die tweemaandelikse tydskrif Cetri en van Alternatives Sud. Dit is die skakel na Media24 se Huffington Post (“neem stemreg weg van wit mans”) wat my weer op hierdie gladde terroris se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klaas Vakie maak moles by Wêreld Ekonomiese Forum Beraad in Durban

As ‘n mens se dag so ‘n bietjie somber is, kan jy altyd op oom Bob reken vir ‘n skoot vermaak. Sonder aankondiging of uitnodiging slaan hy toe mos ook uit by die Wêreld Ekonomiese Forum se beraad in Durban. En hy sê daar word gelieg. Zimbabwe het nie moeilikheid nie. Daar is 14 universiteite […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlandse Parlement Het Talle Vrae Nadat Nederlandse Burger In Plaasaanval Gemartel en Vermoor is

Tydens nog ‘n plaasaanval in Suid-Afrika is ‘n Nederlander wreed gemartel vermoor op Moseley Farm op die R40 na Barberton en die nuus maak opslae in Nederland. Die moord was Vrydagaand digby die dorpie Barberton, waar die 55-jarige slagoffer met sy eweneens Nederlandse vrou gewoon het. Peet van Es het nie die aanval oorleef nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nederlander erg gemartel voor dood – “Ons het ‘n African Dream gehad…”

Ons het ʼn African dream gehad, weet jy, ons wou net gelukkig hier kom lewe. Arine Prins gaan haar man se liggaam terug Nederland toe vat nadat hy wreed op ‘n plaas in Mpumalanga vermoor is. Peet van Es (54), sy vrou, Arine, en ‘n vriend is Vrydagaand op die plaas Moseley in Barberton deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy ‘n droom .. op die plek word drome waar !!!!

Kleinvallei, geleë op ‘n lappie grond buite Krugersdorp, waar 60 mense woon en leer hoe om selfversorgend te wees, het ‘n heerlike kuierplek vir die gemeenskap geword. Naweke beman inwoners ‘n padstal waarin produkte soos handwerk, gebottelde blatjang, rissiesous, konfyt, kralewerk, kleipotte en vele meer verkoop word. Daarmee saam bedien hulle eet- en drinkgoed. So […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Talle organisasies is eksklusief vir swartes

‘n Lys van bykans dertig organisasies wat eksklusief gemik is op swartes en dit baie uitdruklik stel in hulle name, is onlangs op sosiale media gedeel. Dit toon dat die organisasies hoofsaaklik op ekonomiese gebied gemik is, maar betrek beroepe soos onder andere die regte, aptekers, eiendomswaardeerders en filmmakers. Die lang lys maak onder meer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eie Volk, Eie Land, Eie Regering

Selfbeskiking Die Volk se enigste Uitweg tot Vryheid Ons speel  Klankbane van Toesprake gelewer gedurende ‘n BAV verkiesings vergadering. Klankbaan van die toespraak deur Alwyn de Klerk Klankbaan van die toespraak deur Abel Malan Daarna lees ek Abel Malan se toespraak wat hy 27 November 2015 gelewer het. Abel Malan het die toespraak geskryf vir die 27ste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Volk word Wêreldwyd onderdruk, kan Siener se geestelike wortels help?

Vanaand kyk ons na ‘n brokkie nuus of twee en nuus in die buiteland oor die migrante kwessie asook ‘n kontroversionele onderwerp  – wat sê siener van Rensburg? Artikel 1 Zuma ontken aanslag op Afrikaans “Afrikaans is ‘n Afrikataal” Met hierdie inleiding het Jacob Zuma probeer om die blaam vir die ANC se aanslag op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!