ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld

Suid-Afrika op die rand van ‘n ekonomiese ineenstorting, met die korrupte regering wat kan mens anders verwag?

Jou belastinggeld gaan weereens aangewend word om groot salaris pakkette van die SABC bestuurders te betaal, ‘n propaganda instelling van die regering

Bedrog en diefstal agter SAL-bankrotskap – Die SAL se skuld is tans R15 miljard meer as sy bates, en banke wil nie meer aan die lugredery enige geld leen

Dis geen wonder die openbare uitsaaier soek so dringend geld nie, SABC in moeilikheid oor R1 miljard salaris rekening

Suid-Afrikaanse Musiek Regte Organisasie ook in moeilikheid na belegging van R47 miljoen in Dubai geen dividende oplewer

Darem een brokkie goeie nuus vir verbruikers – Repo koers bly vir eers onveranderd

Die mannetjie van die ANC, Supra Mahumapelo is geskors maar hy werk nog steeds

Eskom beplan om verliese van korrupsie te verhaal deur u tariewe te verhoog om meer as R66 miljard te verhaal, maar u sal steeds beurtkrag hê aangesien daar geen steenkoolreserwes is

Nelson Mandela Baai se begroting gaan aan arm areas toegewys word – Kan dit waar wees en gaan arm wit gemeenskappe ook voordeel daaruit trek?

SAID se finansiële posisie is in totale chaos gedompel a.g.v. korrupsie, soek nou belastingontduikers om situasie te herstel

Dit is nou ’n verkwisting van geld – R20 miljoen se Casspirs het nou nog nie hul opwagting gemaak na ’n jaar