Bokke span aangekondig vir Saterdag se wedstryd teen Engeland:- Afrigter Rassie Erasmus

Kaapstad. – Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sal volgende week besluit oor moontlike vervangings vir die beseerde Frans Steyn en Bismarck du Plessis……….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons grond word verkoop/gegee aan Sjinese vir rys

Die ANC-regering het 100 hektaar grond aan ‘n Sjinese maatskappy gegee op ‘n langtermyn huur ter waarde van R300 miljoen in die Lydenburg/Bosbokrand omgewing.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slegte nuus vir motor eienaars:- Brent Ru-olie breek $80

Brent Ru-olie het die $80 grens oorgesteek vir die eerste keer sedert 2014. Venezuela is besig om as staat inmekaar te stort en produksie uit dié land het skerp gedaal.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan

Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.

Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.

Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING: Groblersdal vier Republiekfees

31 Mei is ‘n belangrike datum in die geskiedenis van die Boerevolk. ‘n Aantal eerste ministers, waaronder genl. JBM Hertzog, dr. DF Malan, adv. Hans Strijdom en dr. Hendrik Verwoerd getel het, het hulle daarvoor beywer om onder die Engelse juk uit te kom en ‘n republiek tot stand te bring.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Suid-Afrikaanse Landbouhandelsskou (NAMPO) 2018 – Bothaville

Die jaarlikse Nampo-uitstalling vind weer vandag plaas op die Nampo plaas net buite Bothaville op die Orkney pad.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Volksaamtrek herdenk verskeie mylpale te Paardekraal

Op 2 Junie vind ‘n volksaamtrek plaas by die Paardekraal monument in Krugersdorp.

Op 31 Mei vanjaar is die herdenking van drie van die belangrikste gebeurtenisse in ons volksgeskiedenis, ……..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaashuis in KZN deur betogers aan die brand gesteek

‘n Plattelandse gemeenskap van Umlalazi in die noorde van KwaZulu-Natal het Sondagaand ’n plaashuis aan die brand gesteek en na bewering ’n voertuig gesteel.

“Die protesaksie het laatmiddag begin toe gemeenskapslede van Umlalazi die R66 en P230 aan die buitewyke van Eshowe versper het,” het kapt. Nqobile Gwala Sondagaand gesê.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wetgewing sal nie nasiebou afdwing nie, want dit moet uit die hart uit kom, regtig?

Nasiebou in Suid-Afrika misluk, en die ANC-regering se poging om deur wetgewing mense te dwing om na mekaar uit te reik, sal nie slaag nie. Nasiebou sal net slaag deur erkenning te gee aan die diversiteit van die land se gemeenskappe en kulture, en aan elk se afsonderlike behoeftes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

En hier begin hulle alweer:- ‘n Dam word na Nelson Mandela vernoem

Minister Jeff Radebe het aangekondig dat die Vanderkloofdam na Nelson Mandela vernoem gaan word.

VF Plus se reaksie is dat dit niks minder is nie as diefstal van die geskiedenis.

Dié dam, die tweede grootste in Suid-Afrika,………..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Buitelandse gemors voer plaasaanval uit

Vier buitelanders is geïdentifiseer as verdagtes by ‘n plaasaanval in die Warmbad distrik. Hulle is nog op vrye voet.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!