Verbode Waarheid 12: Hitler stuur Otto Skorzeny om Mussolini te bevry en Brittanje begin om Duitse woonbuurte snags te bomb

Hitler chooses Otto Skorzeny to free Mussolini, while Britain starts carpet bombing residential areas of German Cities at night (Operasie Gomorrah) Breaking Mussolini out: The daring Prison Break by the most Dangerous man in Europe, Otto Skorzeny, is codenamed “Operation Oak”. Hitler personally chooses 3 Men to free Mussolini before he is handed over the […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma beweer dat die blankes grond gesteel het en wil grondvergryping bespoedig

As iemand iets neem sonder toestemming of sonder om daarvoor te betaal, is dit diefstal. Dit is presies wat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, wil doen. Hy het tydens die sogenaamde Vryheidsdagvieringe op Manguzi in Natal, in die koloniale taal Engels, aangekondig dat die grondvat sonder vergoeding, binne die volgende dae en weke bespreek gaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inwoners van Coligny se hulle skou gaan nog voort al het hulle baie skade gely.

Rubberkoeëls is afgevuur, brande is gebrand, klippe is gegooi en kuikens is verbrand by die betogings in Coligny en Lichtenburg, maar die strate is nou weer rustig en die Lichtenburgskou gaan voort soos beplan. Die afgelope Vrydag is 38 000 dag-oue kuikens doodgemaak toe ‘n vragmotor aan die brand gesteek is gedurende ‘n betoging in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Eerste Slagoffers – Wes-Transvaalse dorpe !!!

Die dorpe Lichtenburg en Coligny in die Wes Transvaal het die afgelope dae die eerste slagoffers geword van die nuwe Suid Afrika en die Reënboog Utopia van Mandela en De Klerk. Besighede is geplunder en Coligny lyk soos ‘n oorlogsone waar blanke boere die woongebied bewaak teen plunderaars. Besighede is geplunder en ‘n blanke woonhuis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Betogers plunder Coligny

Protesterende inwoners van Coligny het tydens hulle optog ’n drankwinkel geplunder en totaal leeg gesteel. Verskeie ander winkels is ook leeg geplunder, terwyl kantore en ook die hotel se vensters gebreek is. Die betoging het skynbaar gegaan oor ‘n 12-jarige kind wat in ‘n motorongeluk dood is. Mnr. Michal Groenewald van VF Plus sê dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is die EFF dalk agter die nuwe plaasaanvalle ??

Minstens veertien plaasaanvalle waarvan kennis gedra word, het tot dusver sedert 6 April plaasgevind. 6 April was die dag wat deur die EFF geteiken was vir grootskaalse plaasbesettings. Alhoewel daar van die besettings nie veel gekom het nie, meen waarnemers dat die verhoogde aanvalle op plase sedert daardie datum heel waarskynlik in verband met die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 11: Vlugtelinge vlug terug saam met die Wehrmacht en Geallieerdes lieg oor NKVD se moord van 20,000 Pole by Katyn

Om die Russiese / Joodse Rooi Terreur te ontvlug, vlug vlugtelinge saam met die Wehrmacht na die Tenk Slag van Kursk, waar 200,000 Duitse soldate en 800,000 Russiese soldate ontkom het. Die Geallieerdes lieg en onderdruk die nuus dat die Russiese / Joodse NKVD 20,000 Pole by Katyn vermoor het na Duitsland die massa grawe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stook die Regering rassisme aan? – Solidariteit vra sowaar dié vraag

ʼn Paneel, bestaande uit bekende Suid-Afrikaanse denkers, het vandag tydens ʼn bespreking by ʼn konferensie wat deur die vakbond Solidariteit gereël is, gewys op die teenstrydigheid wat geld by die hantering van voorvalle van rassisme in Suid-Afrika en het in die verband die regering se aandeel daarin uitgewys. Hierdie paneelbespreking vorm deel van Solidariteit se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regstudies in gevaar !!

Vier Universiteite het kennis ontvang van die Raad vir Hoër Onderwys dat hul dalk nie meer mag voortgaan met die aanbieding van hul LLB kursusse nie. Die vier universiteite is Unisa, Noordwes (of te wel PU) , Kovsies en Walter Sisulu. Die instellings se kursusse voldoen nie meer aan die voorgeskrewe standaarde wat neergelê is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 10: 121,000 Duitse soldate word verloor in Stalingrad en Japan verslaan Brittanje en Sjina in die Suid Ooste

We look at the The Battle of Stalingrad while in the South East Japan defeats the British, Chinese and French. The The Battle of Stalingrad is the bloodiest so far on the Russian front and the onslaught of German Forces East. In the South East Japan is fighting Communism against China, France and Britain while […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!