Die land is behoorlik in chaos, die nuutse is nou dat die Gautrein miljoene per maand kos

‘N rekord van leë beloftes net voor die verkiesings:- Eers was dit Mandela, toe Mbeki, toe Zuma, en nou Ramaphosa

Gin wonder hulle wil die krag se prys op stoot nie want die bankrot Eskom stel nog seniors aan en hulle moet betaal word

En so begin die magstryd tussen die grotes van die Politieke arena:- Mbeki kortwiek Cyril se plan

ANC-regering wil nou die geskiedenis en kurrikulum herskryf – SA kinders gaan nou verder geïndoktrineer word om te leer van Afrika waar daar aan hul die leuens voorgehou gaan word oor hoe kolonialisme en apartheid die oorsaak is van al die ellende in die land

Die ANC is skatryk, maar tog wil hulle jou grond vat, hier is bewyse!

Zumpie se kosbare bate gaan dalk onder die hammer kom, maar jy mag dalk nogsteeds betaal

Nou gaan al wat ‘n party op spring soos sampioene net voor die 2019 verkiesing

Daar heers nog steeds chaos by die MyCity-busdiens in Kaapstad

Gedink ESKOM se probleme is nou erg, dit het erger geword, en jy gaan moet betaal tot en met 2021 .. miskien!

Die Data Sentrums in ons land spring ook glad nie die beurtkrag tragedie vry nie

Opvolg 2 op die Jason Rohde saak:- Nou wil die kinders in klim en help, wel, nie almal nie.