Hlaudi appelleer teen arbeidshofuitspraak

Hlaudi Motsoeneng. Foto: Juran van den Heever Hlaudi Motsoeneng, voormalige bedryfshoof van die SAUK (SABC), het appèl aangeteken teen ʼn onlangse uitspraak in die arbeidshof. Die hof het vroeër vandeesmaand beslis Motsoeneng is aanspreeklik vir die kostes van die SAUK (SABC) 8-saak. Volgens Anton van der Bijl, hoof van Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hof sê of Motsoeneng moet betaal

Hlaudi Motsoeneng. Foto: Juran van den Heever Die arbeidshof in Johannesburg het beslis dat Hlaudi Motsoeneng, die SAUK (SABC) en Simon Tebele aanspreeklik gehou word vir die onregmatige afdanking van die SAUK (SABC) 8 verlede jaar. Volgens Anton van der Bijl, hoof van Solidariteit se sentrum vir billike arbeidspraktyke, is hierdie uitspraak ʼn oorwinning vir […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hof hoor Hlaudi het nie SAUK8 afgedank

Hlaudi Motsoeneng. Foto: Catherine Rice/ANA Die arbeidshof in Johannesburg het Woensdag gehoor Jimmy Matthews, voormalige waarnemende hoof van die SAUK (SABC), was verantwoordelik vir die afdanking van agt joernaliste by die uitsaaier in Julie 2016. Thabani Masuku, voormalige SAUK (SABC)-bedrysfhoof Hlaudi Motsoeneng se regsverteenwoordiger, het aangevoer sy kliënt moet nie persoonlik aanspreeklik gehou word vir […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hlaudi vandag in arbeidshof

Hlaudi Motsoeneng. Argieffoto: news.iafrica.com Hlaudi Motsoeneng, die omstrede voormalige hoof van die SAUK (SABC), sal Woensdag in die arbeidshof moet verduidelik hoekom hy nie persoonlik verantwoordelik gehou moet word vir die onregmatige afdanking van agt joernaliste by die SAUK (SABC) toe hy aan die stuur van die openbare uitsaaier was nie. Die arbeidshof het op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Geen omdraaikans vir Hlaudi’

Hlaudi Motsoeneng. Argieffoto: news.iafrica.com Hlaudi Motsoeneng, die SAUK se voormalige bedryfshoof, se kanse om die hof te ontduik vir die onregmatige afdanking van die SAUK 8-joernaliste is uitgeput, en hy moet weer Woensdag, 6 September, in die hof verskyn. Dit volg nadat nóg Motsoeneng nóg sy regsverteenwoordigers sonder enige duidelike rede nie vir die hofverrigtinge […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!