Die ANC se pad van verwoesting

Opinie stuk: 35 jaar terug het die Kerkstraatbom ontplof. Die bom wat geplant en georgestreer was deur die ANC, se pad van verwoesting het egter nie daar gestop nie.

Die ANC het nie geskroom om mense se lewens deur n bloeddorstige gewapende stryd te verander nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slegte nuus vir motor eienaars:- Brent Ru-olie breek $80

Brent Ru-olie het die $80 grens oorgesteek vir die eerste keer sedert 2014. Venezuela is besig om as staat inmekaar te stort en produksie uit dié land het skerp gedaal.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril Ramaphosa weier Tom Moyane se eise

Die versoek van geskorste SAID kommissaris, Tom Monyane, dat daar tot ‘n skikking gekom moet word rondom sy vertrek by SAID, is summier geweier deur Cyril Ramaphosa.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril Ramaphosa rafel al verder uit en begin sy ware kleure te wys, wie weet wat hy nog kwyt gaan raak!

Die president van die land, Cyril Ramaphosa, het in die parlement aangekondig dat hy die beginsel steun van ‘n staatsbank.

Dit is volgens hom ‘n resolusie van die ANC kongres en hy sluit dit nie uit dat die Banke Wet verander gaan word om……….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Statistieke bekend na elf jaar se swye oor plaasaanvalle en -moorde

Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Bheki Cele, en die polisiekommissaris, genl. Khehla Sithole, om na elf jaar se swye oor plaasaanvalle en -moorde, weer statistiek hieroor bekend te maak.

Die laaste keer dat statistiek hieroor uitgereik is, was in 2007. Die VF Plus het nogtans deurgaans in parlementêre vrae statistiek oor die aangeleentheid aangevra, en dit is nou eindelik weer beantwoord.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hulle roei ons geskiedenis uit, MT Steyn binnekort ook weg

Die beeld van pres MT Steyn op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat, gaan binnekort verdwyn.

Swart studente maak nou …………..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan jy vir die DA stem? Wel hulle vervreem blanke kiesers

Die DA leier, Mmusi Maimane, het waarskynlik talle blanke kiesers van sy party vervreem nadat hy gesê het dat wit bevoorregting en swart armoede aangespreek moet word. Hy het op ‘n sogenaamde Vryheidsdag geleentheid in Pretoria gepraat.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

23 Vakbonde staak vandag – wat jy landwyd kan verwag

Werkers van nie minder nie as 23 vakbonde, waaronder die metaalwerkersvakbond Numsa, gaan Woensdag aan ’n landwye staking deelneem uit protes teen die voorstel van ’n nasionale minimum loon van R20 per uur. Optogte wat oor die land heen beplan word, kan grootskaalse ontwrigting meebring.

Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde (Saftu) het gedreig om Woensdag die land tot stilstand te bring.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA nog steeds in chaos gedompel a.g.v. voortslepende protesoptogte wat hand uitruk

Die chaos in die land het sy tweede dag binnegegaan, met sogenaamde protesoptogte wat gewelddadig en barbaars word en dit kan nog erger raak deur die loop van die dag.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UITNODIGING:- Grondsake word met boere bespreek

Die ondersoekkomitee wat binnekort begin met sy openbare verhore oor die wysiging van artikel 25 van die land se grondwet, wat handel oor eiendomsreg, het die grondkwessie weer op die voorgrond gekom.

Organisasies, maar ook individue,………..
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afriforum jou jakkals:- 2 jaar tronkstraf vs. klap op die hand

Afriforum se aanvaarding van die verskoning van Luvuyo Menziwa, is met groot ongeloof en woede ontvang in Afrikaner volksgeledere.

Vicky Momberg word gevonnis………….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die DA begin alhoemeer lyk soos die wolf in skaap klere

Die ANC het sy Freedom Charter, waarin hy sy bose planne uiteensit om die land en sy inwoners te regeer. Nou het die DA besluit om ‘n nuwe hoofkantoor op te rig en die naam van die gebou is Freedom House. Dit beteken dat die DA sy hoofkantoor vanuit Kaapstad skuif na Johannesburg. Die DA […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!