Pecanwood-moord: Seun weer in Weskoppies

Hope Zinde saam met haar seun Mark. Foto: Facebook Mark Zinde se verhoor in die Pretoriase hooggeregshof is Dinsdag weer uitgestel omdat hy tans in die Weskoppies- psigiatriese hospitaal is vir waarneming. Hy is drie weke gelede weer in die hospitaal opgeneem vir ʼn maandlange sielkundige waarneming. Zinde staan tereg op aanklagte van moord, die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!