Anti-apartheidsaktivis, Peter Hain wil ANC en Guptas beveg

Die anti-apartheidsaktivis, Peter Hain, vra nou skielik dat individue ondersoek moet word vir grootskaalse geldwassery. Die persone wat hy ondersoek wil hê, sluit in hoofman Zuma, sy eks Dlamini-Zuma, Eric Wood van Trillion, KPMG , McKinsey, SAPd en dies meer. Hain sê dat Suid-Afrika vasgevang is in ‘n politiese, ekonomiese en sosiale krisis wat saamval […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zumpie neem wraak op vyande met nuutste kabinetskommeling

“Zuma moes homself uitgeskommel het,” sê Julius Malema, leier van die EFF, oor die jongste politieke verwikkeling. “Dit is duidelik ’n konsolidasie van die kaping van die kernkragverkrygingsooreenkoms,” het hy Dinsdag op ’n mediakonferensie in Johannesburg gesê. Malema het pres. Jacob Zuma ook daarvan beskuldig dat hy die kabinetskommeling gebruik het om politieke wraak te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrydag die dertiende is D-dag vir Zuma

Vandag, Vrydag 13 Oktober, is Jacob Zuma se D-dag wanneer die Appelhof uitspraak lewer in die aansoek om verlof om te appelleer deur Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Zuma het aansoek gedoen om ‘n hooggeregshof uitspraak, dat 783 bedrogklagtes weer ingestel moet word, ter syde gestel moet word. Daar is egter ter elfder ure […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma se standbeeld op Groot Marico – vermorsing van belastingbetalers se geld

Na maande se debatvoering oor die saak, is ‘n reuse standbeeld van Jacob Zuma onthul op Groot Marico. Hy het die geleentheid self bygewoon. By die standbeeld is ook ʼn boorgat. Die standbeeld en boorgat is ʼn klap in die se gesig van plaaslike inwoners wat maande reeds gebuk gaan onder erge waterprobleme en soms […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCIS Die jongste verwikkelinge om KPMG laat die vraag ontstaan: “Hoe wyd loop die staatskaping in die land?” Sake moet uitgepluis word te midde van nog ’n beweerde ramp wat kan plaasvind – pres. Jacob Zuma het glo gedreig om hom in Desember vir nog ’n termyn as ANC-president verkiesbaar te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuuskommentaar: Praat Duduzane se pa die waarheid?

Pres. Jacob Zuma tydens ‘n vorige vraag-en-antwoord-sessie in die parlement. Foto: Parlement As Duduzane se pa (pres. Jacob Zuma) Pinocchio was, hoe lank sou sy neus nou al gewees het? Oor dié vraag moet noodwendig gou vaste duidelikheid verkry word, want indien Duduzane se pa die waarheid praat dat hy nog nooit sy invloed gebruik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!