Die Toekoms van SA – Lyk dit soos Coligny? Net die tyd sal leer.

Kom ons begin by die begin. Die datum is 20 April en ’n jong swart seun lê op ’n verlate pad in die Hoëveldse son. Mielies marsjeer in alle rigtings oor die horison. In die verte staan graansilo’s. Tussen die seun wat in die stof by ons voete lê en sy ouers se plakkershut in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regstudies in gevaar !!

Vier Universiteite het kennis ontvang van die Raad vir Hoër Onderwys dat hul dalk nie meer mag voortgaan met die aanbieding van hul LLB kursusse nie. Die vier universiteite is Unisa, Noordwes (of te wel PU) , Kovsies en Walter Sisulu. Die instellings se kursusse voldoen nie meer aan die voorgeskrewe standaarde wat neergelê is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘n Blik op 1906 se Onderrig en onderwys

Onderrig en onderwys van ons volkskinders was die sleutel tot Afrikanersukses voor, maar ook na 1902. Te midde van ´n verskroeide land het die Bittereinder-Boer veral twee dinge gedoen: Plase begin heropbou, teen alle uitbuitende teenstand in; CNO-skole op die been gebring, wat uiteindelik Milnerisme in staatskole sou stuit. Met die karigste middele denkbaar sou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy ‘n droom .. op die plek word drome waar !!!!

Kleinvallei, geleë op ‘n lappie grond buite Krugersdorp, waar 60 mense woon en leer hoe om selfversorgend te wees, het ‘n heerlike kuierplek vir die gemeenskap geword. Naweke beman inwoners ‘n padstal waarin produkte soos handwerk, gebottelde blatjang, rissiesous, konfyt, kralewerk, kleipotte en vele meer verkoop word. Daarmee saam bedien hulle eet- en drinkgoed. So […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma stook rassehaat met sy uitlatings oor grond – DV

Jacob Zuma stook rassehaat met sy uitlatings dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid in die land en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid. Daar word ook gereeld in die parlement deur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Honderde verpleegkundiges wat self studies betaal het, werkloos gelaat wyl beurshouers plasings ontvang.

Honderde verpleegkundiges word blykbaar afgeskeep omdat hulle self betaal het vir studies en nie beurse ontvang het nie, wyl dié wat beurse wel ontvang het, voorkeur geniet en al klaar werk. Andrea Heyneke, het haar BCur Verpleegkunde graad in 2016 voltooi by die Noord-Wes Universiteit Potchefstroom kampus. As verpleegkundiges moet hulle dus ‘n verpligte gemeenskapsjaar voltooi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid Deel 3: Ontwerp van Swastika, Die Anschluss, Eva Braun en Sudeten Konflik

Oorsprong van Hitler se NSDAP Swastika ontwerp, Die Anschluss (hereniging van Duitse volk), meer oor Hitler se verhouding met Eva Braun, en die Sudeten konflik met Tsjeggo-Slowakye en sy vreedsame oplossing. “Die Duitse seun moet slim en skraal wees, met lang ledemate, vinnige soos ‘n haas, taai soos leer en sterk soos Krupp Staal… Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid Deel 2: Die vroeë jare: In die tronk, skryf Hitler Mein Kampf, terwyl Duitsland daal in armoede.

In die tronk het Hitler Mein Kampf geskryf, wat ‘n wêreldwye topverkoper ver na die Tweede Wêreld Oorlog geword het, selfs al is dit verbode in die meeste lande. Hy het uit die tronk gekom nog meer gewild as ooit tevore, en het besluit om ordentlik in die politiek toe te tree. Wanneer hy uitkom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gemeenskappe sal moet begin mobiliseer

Die VF Plus in Gauteng het ‘n dringende beroep op gemeenskappe in die provinsie gedoen om hulself daadwerklik te begin mobiliseer teen misdadigers en misdade. Hierdie oproep volg nadat ‘n verskeie vlaag van moorde en aanvalle die afgelope weke in die land plaasgevind het. In die jongste voorval is ‘n agtjarige outistiese seun gister in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid Deel 1: Wie was Hitler? Sy kinderdae, skooldae en weermag dae…

Adolf Hitler se kinderjare, van sy geboorte en vroeë lewe, tot sy WO1 wedervaringe en in sy vroeë politieke loopbaan. Min word gesê van die vroeër jare van Hitler voor die Eerste Wêreldoorlog, so hier is dit. Hy is gebore in ‘n klein dorpie in Oostenryk op die grense van Oostenryk en Duitsland. Hy was ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!