Onthou om Dankie te sê aan ons Moeders. Stuur Blomme, Geskenke en Lekkers Aanlyn Nou!

Hierdie Moedersdag, maak seker dat Ma, Ouma of die spesiale Dame in jou lewe weet dat jy dankbaar is vir alles wat sy gedoen het, en alles wat sy nogsteeds doen, en vir jou in die toekoms sal doen. So, wanneer is Moedersdag 2018?
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

16 Ontsnap uit Johannesburg se Sun City gevangenes

JOHANNESBURG – Korrektiewe Dienste sê dat altesame 16 gevangenes ontsnap het uit die Johannesburgse gevangenis, bekend as “Sun City”.

Die gevangenes het deur die ysterstawe van die tronkvensters gebreek, ‘n gedeelte van die muur gebreek en in die vroeë oggendure deur die heining ontsnap
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die DA begin alhoemeer lyk soos die wolf in skaap klere

Die ANC het sy Freedom Charter, waarin hy sy bose planne uiteensit om die land en sy inwoners te regeer. Nou het die DA besluit om ‘n nuwe hoofkantoor op te rig en die naam van die gebou is Freedom House. Dit beteken dat die DA sy hoofkantoor vanuit Kaapstad skuif na Johannesburg. Die DA […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma se seuntjie Duduzane kruip weg vir Valke

Die Valke is op soek na Zuma jnr. na die klopjag op die Gupta huis in Saxonworld.

Atal Gupta is volgens berigte gevang terwyl hy probeer het om die land uit te vlug
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rand verswak na Zuma se bedekte dreigemente

JOHANNESBURG – Benoemde president, Jacob Zuma, is Dinsdag ‘n ultimatum gegee om as staatshoof te bedank of andersins in die Parlement ‘n motie van vertroue in die Parlement te betree.

ANC-hoofsweep Jackson Mthembu en die ANC-tesourier-generaal, Paul Mashatile, het Woensdagmiddag die besluit van die ANC-koukus aangekondig. ‘n mosie van ontevredenheid in die President aan te kondig, wat gister beplan word.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klopjag by Gupta-huis ‘wys Zuma wie is baas’

Die Valke se dramatiese klopjag by die Gupta-familie se woonkompleks in Saxonwold, Johannesburg, is ’n duidelike magsvertoon aan pres. Jacob Zuma dat hy polities nie meer in beheer van Suid-Afrika óf staatsinstellings is nie.

Prof. Erwin Schwella, politieke ontleder aan die Universiteit Stellenbosch, het Woensdagoggend so gesê ná die klopjag die oggend vroeg by onder meer die Gupta-woonkompleks.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n trein ontspoor – Trein ry in SA raak nou gevaarlik!

Dit lyk of Metrospoor nou die spoor byster geraak het. Nog ‘n trein het net buite die Benoni stasie ontspoor.  Die trein was onderweg van Johannesburg na Springs. Die trein het waarskynlik ontspoor nadat klampe wat die spoorlyn heg, gesteel is. Verlede week het ook ‘n trein ontspoor omdat die klampe gesteel is. Deur: Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boukontrakteurs dalk ondersoek ná huise ineenstort in Johannesburg

Die Stad Johannesburg wil ʼn ondersoek laat doen na die kontrakteurs wat betrokke was by die bou van die huise wat Saterdag ineengestort het tydens ʼn erge storm en swaar reënval in dele van die stad. Die storm het die lewe van twee mense geëis. Verskeie voorvalle is in die suide en weste van Johannesburg […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Belastingvrye sones in Johannesburg beplan

Johannesburg oorweeg die skepping van belastingvriendelike sones om ekonomiese groei aan te wakker, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid en voorsitter van die Artikel 79-komitee vir ekonomiese ontwikkeling vir die stad. De Lange sê hierdie konsep word internasionaal met groot sukses toegepas om ekonomie te stimuleer wat ook tot voordeel sal strek van omliggende sake-ondernemings. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat is die veiligste stede in die wêreld, bestaan daar nog so iets

In ‘n studie oor watter stede die veiligste is in die wêreld het Johannesburg die 50ste plek behaal en is die derde swakste stad in vergelyking met Midde-Oosterse en Afrika stede. Selfs stede soos Mexico, Chicago en Kuala Lumpur het beter gevaar as Johannesburg. Tokio het weer eens die eerste plek behou met Singapoer en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wits student glo aangehits om na haar dood te spring

Die hutsmerk #BraamSuicide was Sondag een van die mees bespreekte onderwerpe op Twitter nadat ’n student van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) Saterdagaand uit die sesde verdieping van ’n gebou in Braamfontein, Johannesburg, na haar dood gespring uit. ’n Medestudent beweer ook op Facebook dat omstanders haar glo aangemoedig het om van die balkon […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

36 Vakansiegangers van Nederland word aangeval en beroof tussen lughawe en hul hotel in JHB

Wat ‘n droomreis moes wees, het gou in ‘n toneel uit ‘n lelike aksiefilm geëindig na ‘n groep van 36 Hollanders hierdie naweek in Suid-Afrika aangeval en beroog is toe hulle van die lughawe na hul Johannesburgse hotel op pad was. Die groep het geld by die lughawe getrek vir die eerste paar dae van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!